Mi Casa Su Casa - Bush Retreat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-straat 818, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mi Casa Su Casa - Bush Retreat bied die perfekte wegbreek in Marlothpark se pragtige bosveld. Dit is ideaal vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea met lugversorging het gemaklike rusbanke.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Carmen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Volstruis-straat 818, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-straat 818, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang