Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicoleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skoon, veilig, gerieflik en awesome eienaars. Akkommodasie was soos foto's bewys. Baie netjies en skoon met alles wat mens nodig mag hê. Dominique en Gianni is awesome mense. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Hi Nicolene Baie dankie vir julle mooi boodskap wat julle vir en van ons gelos het op. Ons waardeer dit regtig baie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete Dominique & Gianni

Sulaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Kwaliteit-rus! Vriendelike eienaars en kans om sommer vinnig te rus selfs al is daar net tyd vir 'n kort vakansie. Mi Casa Su Casa is die ideale kombinasie van see-uitsig en stilte. Mens kan ook lekker braai en steeds die see sien! Die wasmasjien en skottelgoedwasser was ook handige toerusting vir 'n vakansie! Dominique het voor die tyd ekstra foto's gestuur asook die beurtkragskedule. Die wat klein kinders het, neem asb. kennis dat Mi Casa Su Casa 2 net 'n stort het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Hi daar Sulaine Baie dankie vir jou terugvoering op Lekkerslaap. Ons waardeer dit ontsettend baie en hoop om julle weer gou te sien. Vriendelike groete Dominique & Gianni

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Ontspannend. Baie lekker gebly, beddens gemaklik, diens van eienaars is wonderlik. Hulle is behulpsaam en vriendelik met enige iets wat jy wil weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Baie dankie vir julle goeie review vir ons pragtige plekkie. Ons waardeer dit baie en ons hoop om julle weer hier te sien by ons vir 'n welverdiende vakansie. Vriendelike groete Dominique & Gianni

Barbara A
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Lovely stay. The unit was spacious, clean and contained everything we needed. Our hosts were most friendly and helpful and kept us informed from the best route to take, info on the area, to the Eskom loadshedding schedule. We enjoyed the sea view from the lounge and veranda. Our small dogs were welcome and the fenced-off area was priceless. We enjoyed our Christmas break at Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation, and will surely add them to our list of places to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Hi Barbara, dit was 'n groot plesier gewees om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir jou terugvoering op LekkeSlaap. Ons waardeer dit baie en hoop on julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Dominique & Gianni

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Caledonstraat 890, Palm Beach, Port Edward, 8184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9e86e714e3ed0b8d45c1955be4f0262ac580e0c61e9c4803d38cc6eabf62e5a2fef2e811059c1fe057c94e1ed5409b03b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 890 Lord Caledon Street Palm Beach 8184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.983444155671 30.267120021495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang