Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marthie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf met alles om jou verblyf onvergeetlik te maak. Die huis is sentraal geleë in 'n stil woonbuurt. Die huis was netjies en skoon. Al die vertrekke is lekker ruim met baie mooi badkamers. Die binnebraai is 'n heerlike kuierarea. Veilige parkering in die motorhuis. Hier is alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike kuier en beslis die moeite werd om weer te besoek. Baie dankie aan al julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Marthie, vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle by ons gekuier het, hoop ons sien julle gou weer! Groete Lizel en die span

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Netjiese rusplek. Baie aangename plekkie. Was vriendelik verwelkom. Mooi skoon en ruim wat toegevoeg het tot 'n 10/10 ervaring. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Hi Susan, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit so baie. Ons sien uit vir n volgende kuier. Groete Lizel

Wilna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie netjies en gerieflik. Baie dankie vir die omgee en telefoon-oproepe en dankie vir die ekstra ligte (tydens kragonderbrekings). Huis is baie gerieflik en groot, genoeg spasie vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zamdile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Home away from home. We had a great stay, it was home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Hi Zamdile, it was great having you as our guests. It is our pleasure to host a kind and respectful guest such as Zamdile. We're very happy you enjoyed your stay with us

Cobie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Goed geleë, skoon en rustige verblyf. Huis is lekker ingerig en daars genoeg om jou besig te hou. Baie Dankie aan Mi Casa vir mooi bly plek wat goed ingerig is. Die kaggel is 'n wenner en die gratis hout (in die motorhuis) is 'n groot pluspunt. Die slaapgeriewe was warm, skoon en netjies. Dankie ook vir die water en melk in die yskas. Sal jul aanbeveel vir almal wat Graskop wil besoek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Hello Christo, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons nou dat dit somer is.

Lucille S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

'n Gesinsnaweek weg voor die skole begin Die huis is plaaslik geleë in 'n stil woonbuurt. Die huis was netjies, skoon en goed gemeubileerd. Die slaapkamers is ruim en mooi met skoon wit beddegoed. Lekker warm komberse vir die koue. Mooi badkamers met groot warm storte. Kaggelvuur en genoeg vuurmaakhout. Heerlike binnebraai en kuierarea. Alles wat mens nodig het onder een dak. Veilige parkering in motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

S R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Uitstekende verblyf! Baie om te sien in area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Monique G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Baie lekker gebly. Netjies en stylvol. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Hi Monique, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Marilize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie rustig en gemaklik. Die huis is pragtig en die bed baie gemaklik. Lekker binnebraai-area en kombuis is goed toegerus. Het dit werklik baie geniet vir 'n rustige aandjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Mi Casa
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Abram M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

We had fun We had fun and enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaB30RfBQXm7SwXGLT9egNo3gU1uLQibITRAlM4QS0aN3Mx109X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 24 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.930729 30.835977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang