Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, veilig en waarde vir geld. Kamer was heerlik ruim en baie skoon. Die bed, beddegoed en handdoeke is van goeie gehalte. Veilige toesluitparkering vir voertuie. Ons is vriendelik ontvang. Daar is ook heerlike kuiervertrekke beskikbaar. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Felt like home. Baie rustige buurt, goeie ontvangs en leefbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, baie ruimte, baie vriendelike gasheer. Baie lekker gebly, gerieflik skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Een van die beste vakansies ooit. Dit was 'n baie lekker kuier. Sal beslis weer gou Casa Mia besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Ons sien uit na julle volgende kuier. Was lekker om julle hier te hê!

Nonhlanhla Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful cosy gem. Fantastic and marvelous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Our guests became our friends! It was good to have you here.

Christolien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker. Lekker, sou verkies as hulle elke dag die kamer skoonmaak en vars handdoeke gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlene
Casa Mia
Hi, omdat meeste gaste verkies dat ons na die tweede nag kamers diens, hou ons maar by daardie reëling. Ons sou egter enige tyd aanpassings maak om ons gaste se behoeftes na te kom. Dankie dat julle by ons gebly het. Groete Johan

Pauline K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderful stay in Bredarsdorp. Very accommodating host. Clean, neat and beautiful surroundings. The biscuits/bottled water and chocolate on pillows show the extra effort the hosts go to in making guests feel welcome. We were very comfortable and felt safe late in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Julle was model gaste. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves.

Hanro D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvryheid was tops, veilige parkeering vir jou voertuig, hulle sien ons weer! Lekker is 'n onderskatting! Goed toegeruste kamers met alles wat mens nodig het vir die perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Dankie julle twee, julle is nou deel van Casa Mia se vriende. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Anneke L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wat 'n fantastiese gastehuis! Ons het dit voorwaar geniet. Johan was 'n fantastiese gasheer! Die ontvangs en ontbyt was uit die boonste rakke! Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Wat 'n voorreg om mense soos julle as gaste te kon hê. Julle moet mooi loop Casa Mia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f9a62d218c7af4a6b9dc800772c470660f56406c036996bfb759d1c2fd4aa55ecac469e9a73418e08f4a607e1e5c451cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.534170232313 20.037622890895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang