Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Mia is 'n lieflike gastehuis in Bredasdorp, wat ideaal geleë is vir oornagverblyf vir diegene wat na Bredasdorp reis. Die gastehuis bied 'n huislike atmosfeer en is stapafstand vanaf geriewe, soos restaurante, winkels en die Skeepswrakmuseum.

Verblyf word gebied in 6 gerieflike kamers en 'n rondawel (ronde hut), waarvan sommige en suite-badkamers en balkonne het. Die gastehuis is smaakvol met antieke meubels en moderne afwerkings gemeubileer en bied baie gemeenskaplike areas vir gaste om te geniet. Die eetarea spog met 'n gasverwarmer vir die winteraande in die Overberg. 'n Gedeelde sitarea is ook beskikbaar. Die gastehuis bied gratis WiFi, sekere DStv-kanale en parkeerplek op die perseel.

Casa Mia bied 'n tuin, stoep, en 'n plonspoel. Die kombuisarea word beskikbaar gestel indien die huis deur 'n groep bespreek word. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word en dit is teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan 'n aparte braai-area geniet. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marna B
5.0
Casa mia is hoogs aanbeveelbaar. Dit was 'n vriendelike ontvangs, baie mooi tuin. Rustige omgewing maar sentraal geleë. Wonderlike gastehuis, doen moe...
Sien meer
Jan 2025
Ruth G
Gesin met tieners
5.0
Very restful and peaceful. It was a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gerty S
Gesin met klein kinders
5.0
Restful, peaceful, super clean. In 1 word, 5-star experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Bridgette K
Gesin met klein kinders
5.0
Great! Extremely pleasant!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and worthwhile. What a wonderful place to stay - clean, super neat, friendly and accommodating host. We will definitely recom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 136

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f9a62d218c7af4a6b9dc800772c470660f56406c036996bfb759d1c2fd4aa55ecac469e9a73418e08f4a607e1e5c451cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 16 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.534170232313 20.037622890895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang