Mia Haven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Burmuda-weg 26, Mtunzi Park 35, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mia Haven bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgeenheid in Mtunzi Park, Scottburgh. Die kompleks is stapafstand van die strand af.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n gastetoilet, kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir kinders.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n TV met Openview-kanale in die sitarea. Die woonstel het waaiers en lugversorging vir warm somersdae.
Die eenheid het 'n stoep met 'n tuinuitsig, braaigeriewe en 'n eetarea. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike, omheinde swembad. Daar is parkeerplek op die perseel en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.
Die verblyf is ideaal vir 'n stil en rustige naweek of vakansie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, visvang en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
D Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Burmuda-weg 26, Mtunzi Park 35, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mia Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Burmuda-weg 26, Mtunzi Park 35, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang