Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miami Vakansie Woonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Miami Vakansie Woonstel
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Viona C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viona C

Dit was 'n baie lekker vakansie.

Ek en my man het ons 20ste huweliksherdenking gevier en ons was aangenaam verras met die woonstel. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Elizma L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

See-uitsig en rustigheid.

Hierdie is beslis 'n waarde-vir-geld-woonstel met 'n pragtige uitsig van die see. Disn loopafstand van 'n lieflike strand af. Die woontel was skoon en netjies en Suzette se gasvryheid was besonders!

Johannes Izak V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Izak V

Enjoyed it very much.

Very, very nice. Enjoyed it.

Yvette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette H

Dit is baie rustig en naby die strand.

Baie lekker gebly daar.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Baie lekker kuiertjie.

Baie lekker wegbreek gewees. Die plekkie is knus en baie aangenaam. Dankie vir 'n baie vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir geld.

Laurens M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens M

Klein familie, week wegbreek.

Die ervaring was baie plesierig, die woonstel is baie goed toegerus en 'n uitstekende see-uitsig. Tannie Suzette het ons ongelooflike diens gegee en dit baie plesierig gemaak. Sekuriteit by die woonstel is ook baie goed.

Schalk B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Net n plesier.

Gasvryheid is tops. Ligging is 100.

Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Wonderlike klein plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons is vriendelik ontvang, die plekkie het als wat jy benodig met 'n stoof, yskas, enkelbed, dubbelbed en sleeper bank, asook mikrogolf en ketel. Dit is veilig met alarms en beams. Suzette is baie oulik en doen haar deel om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is pragtig, as ek dalk iets mag voorstel is om die deck te seël vir die reën en 'n afdakkie bo die braai, maar ek sal jul beslis weer sien.

Leopold D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leopold D

Baie lekker.

Basiese akkommodasie, maar goed toegerus.

Japie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Japie R

Miami se uitsig is fantasties en is goed geleë. Jammer die kombuis is met swak kookgeriewe en breekgoed uitgerus.

Die eienaar het verduidelik dat die woonstelle lank toegestaan het. Die woonstel was skoon met aankoms en ons is vriendelik ontvang. Ons het die plek geniet behalwe dat die kombuis swak kaste het en die breekgoed en potte en panne my laat gril het. Dit sou lekker wees om DStv te kon geniet.

Mercia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia S

Privaat, rustig en ongerepte natuur.

Netjies en skoon. Lekker gerus. Kan dalk kyk na die handoekreëling wat baie klein is en daar is geen hangplek vir klere nie. Verder is dit regtig baie netjies en skoon.

Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig afgesonder by die see, weg van die stad se gewoel.

Naby strand. Klein maar met genoeg ruimte vir 'n gesin van 4 en 3 yorkies om dit ook te geniet.

Benita V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Heerlike vakansie gewees.

Ons wil net meedeel alhoewel ons 'n dag vroeër gery het, is dit beslis nie oor ons nie lekker gekuier het nie. Dis maar net verlange huistoe. Ons het die beste tyd in ons lewe gehad ons was verstom oor die vriendelike verwelkoming (met cupcakes sweeties en al). Baie skoon en netjies. Daardie 2 mense, Hennie en sy vroutjie, is die beste opsigters of wat mens dit ook al kan noem. Hul is goud werd daarom wens ek daardie 2 'n seën toe in God se oë en in die van ander, seën hul met mense wat hul sal oplig, Goddelike vriendskappe, hul hande en lewe geseën sal wees en dat hul altyd voorsiening, voorspoed, liefde, wysheid, insig, goedheid en guns sal ontvang. Baie dankie. Jesus liefde.

Marthinus S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S

Ons is baie vriendelik ontvang.

Hennie en Miemie is die beste. Elke dag kom vra of ons iets nodig het, gaan definitief weer daar vakansie hou. Dit is baie veilig en die beste see uitsig. Miami woonstel vakansie is die beste, Hennie en Miemie dankie vir julle, ons is met ope arms ontvang, gaan gou weer vir julle kom kuier.

Johanna P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P

Uitstekende verblyf.

Woonstel lekker naby die see waar jy lekker kan kyk hoe die walvisse speel. 'n Baie aangename verwelkoming ontvang en was toegerus met als wat jy as vakansieganger benodig. Definitief sal ek weer gebruik maak van Miami Vakansie Woonstel.

Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker rustig en naby die strand.

Vriendelike opsigters en eienaars en sal julle definitief gou weer sien.

Jaco O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

100% die moeite werd vir die prys.

Baie bekostigbaar. Woonstel geleë en baie naby aan die strand.

Lukas E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas E

Die opsigster was baie gaaf, maar die plek het na muf geruik en boonop was daar nie water nie. Nie baie lekker gebly nie.

Sien sterre.

Robin W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Robin W

Regte ligging, maar nie die gemaklikste of skoonste nie.

Vloere en toilet was vuil en nie genoeg borde vir 4 gaste nie. En meubels is baie goedkoop. Bed was baie wankelrig.

Gerhard K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Baie lekker dankie.

Baie happy met verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel.

Cecile C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C

Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.

Ek sal Miami woonstel enige tyd weer gebruik met 'n volgende vakansietjie, rustig en stil en lekker naby die see.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Cecile. Ek is bly julle het dit geniet!

Miami Vakansie Woonstel
Ione M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ione M

Dit was awesome, dankie.

Dit was 'n awesome plek, ons het 'n heerlike tyd gehad. Dit sal ook waardeer word as hulle 'n back-up system het vir die waterbeperkings. Die waterkwessies van die afgelope twee dae het ons effens in die steek gelaat, maar dit kan nie voorkom word nie.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Elfie. Ons gaan Desember 'n "back-up" tank opsit sodat die probleem voorkom kan word.

Miami Vakansie Woonstel
Ij V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ij V

Baie lekker. Die eienaars is baie nice.

Die koste en sea view is die beste. Sal definitief weer kom. En die eienaars is tops.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Miami Vakansie Woonstel
Amanda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Excellent.

Excellent, excellent, excellent!

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, Amanda!

Miami Vakansie Woonstel
Nadine J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Baie lekker plek sal dit vir almal kan aanbeveel.

Al wat ek kan voorstel vir mense wat soos 'n week daar bly om soos 'n klein wasmasjien in te sit. Maar ons het baie lekker daar gebly sal volgende jaar weer daar bespreek. Baie dankie.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

More Nadine.
Ek is baie bly julle het dit geniet.

Miami Vakansie Woonstel
Melanie W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Rustig en privaat.

Miami Vakansie Woonstel is baie rustig en privaat. Pragtige uitsig oor die see. Ons het elke dag walvisse gesien en ook dolfyne.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Hi Melanie, ek is so bly om te hoor julle het dit geniet en boonop nog dolfyne gesien.
Sien jul gou weer!

Miami Vakansie Woonstel
Magriet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Heerlik, rustig, veilig, pragtige uitsig, loopafstand vanaf strand.

Die eienaar is baie behulpsaam! Heerlike woonstel. Perfek vir ons 3 gewees! Ons sal weer en weer kom.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie!

Miami Vakansie Woonstel
Mareli E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli E

Asemrowende uitsig.

Perfek geleë naby menigte swemstrande, restaurante, uitkyk punte asook snelweë. Het dit baie geniet, en sal beslis weer gaan.

George R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Baie lekker en sal dit beslis weer doen.

Baie dankie ons het die 9 dae baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en ons sal beslis weer so maak.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het, George!

Miami Vakansie Woonstel
Lize-mari B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari B

Het lekker gebly en sal dit vir enige een (op 'n budget) aanbeveel.

Ek het baie lekker gebly en regtig min klagtes oor die plekkie self. Effense probleempie met gekraakte vensters en risiko om venster oop te maak (dat venster gaan breek), maar anders was die plekkie heel goed toegerus. Die potte en panne effens primitief, maar vir die bedrag wat mens per nag betaal, is dit heel voldoende. Al groot probleem wat ons gehad het, daar was geen water vir 2 dae. Dit was minder lekker, maar ons het baie goeie diens en bystand by Alicia gekry om te probeer help met oproepe en teen einde tot vir ons water gekoop. Moet wel by sê dit was natuurlik nie hulle skuld nie, was 'n munisipale probleem! Wees maar toegerus met 'n bottel of twee water vir ingeval (en die winkels vir groot duur daarvan uitverkoop). Die dorpie is ook bietjie klein en primitief, maar weereens, die verblyf het my beperkte budget gepas. Mens moet maar uit ry na groter dorpies rondom as jy opsies wil hê vir beter winkels, maar vir basiese benodighede was dit heel voldoende.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Lize-Mari. Ons gaan Desember my "back up" tank opsit.

Miami Vakansie Woonstel
Marisca D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisca D

Lekker, maar was nie skoon nie.

Ek gee veiligheid, uitsig en kliëntediens 5 sterre, maar die plek was nie skoon nie. Ek het maar na die Spar toe gery bleach gekoop en self skoongemaak. Julle moet dalk met die dame praat wat daai plek skoonmaak! Sy kan julle oulike plekke se naam swak maak. Maar verder het ons lekker gebly.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kotie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kotie K

Die lodging is goed, maar die woonstel was nie skoongemaak voor ons in gekom het nie.

Die eenheid moet better bestuur word.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Goeie middag Kotie.

Ek vra weer onverskoning. Die sekuriteit maatskappy het perongeluk vir julle die verkeurde sleutel gegee. Ons het die aand voor die tyd gesorg dat jul woonstel skoon is en hul het perongeluk vir julle die woonstel langsaan se sleutel gegee.

Weereens baie jammer, ons sal sorg dat dit nie weer gebeur nie.

Miami Vakansie Woonstel
Johannes N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes N

Mooi uitsig.

Dit is waarde vir die bedrag wat ek betaal het, kan nie vyfster verwag nie.

Miami Vakansie Woonstel se terugvoer

Dankie Johannes. Ons beaam wel om die woonstelle bietjie meer "luuks" te maak.

Miami Vakansie Woonstel
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxI6QVhEM3B0udRIAhjpk2QVjcXVUIR4ELKvl0wbkKwSVAPEXN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 615 Miami Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.571338334004 30.576371975306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang