Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miami Vakansie Woonstel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Viona C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n baie lekker vakansie. Ek en my man het ons 20ste huweliksherdenking gevier en ons was aangenaam verras met die woonstel. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

See-uitsig en rustigheid. Hierdie is beslis 'n waarde-vir-geld-woonstel met 'n pragtige uitsig van die see. Disn loopafstand van 'n lieflike strand af. Die woontel was skoon en netjies en Suzette se gasvryheid was besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Izak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Enjoyed it very much. Very, very nice. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette H
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Dit is baie rustig en naby die strand. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie lekker kuiertjie. Baie lekker wegbreek gewees. Die plekkie is knus en baie aangenaam. Dankie vir 'n baie vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurens M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Klein familie, week wegbreek. Die ervaring was baie plesierig, die woonstel is baie goed toegerus en 'n uitstekende see-uitsig. Tannie Suzette het ons ongelooflike diens gegee en dit baie plesierig gemaak. Sekuriteit by die woonstel is ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Net n plesier. Gasvryheid is tops. Ligging is 100.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderlike klein plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang, die plekkie het als wat jy benodig met 'n stoof, yskas, enkelbed, dubbelbed en sleeper bank, asook mikrogolf en ketel. Dit is veilig met alarms en beams. Suzette is baie oulik en doen haar deel om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is pragtig, as ek dalk iets mag voorstel is om die deck te seël vir die reën en 'n afdakkie bo die braai, maar ek sal jul beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leopold D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2022

Baie lekker. Basiese akkommodasie, maar goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxI6QVhEM3B0udRIAhjpk2QVjcXVUIR4ELKvl0wbkKwSVAPEXN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 615 Miami Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.571338334004 30.576371975306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang