Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miami Vakansie Woonstel

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Miami Vakansie Woonstel is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 2 selfsorg-woonstelle wat langs mekaar is op die grondverdieping gebied. Albei woonstelle bied onbelemmerde see-uitsigte. Die woonstelle het elkeen 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea. Elke woonstel het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 1 enkelslaapbank.

Ander geriewe sluit veilige parkeerplek en braaigeriewe in. Die eiendom is oorkant die treinspoor en die seefront.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Viona C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie lekker vakansie. Ek en my man het ons 20ste huweliksherdenking gevier en ons was aangenaam verras met die woonstel. Ek sal dit regtig ...
Sien meer
Mrt 2023
Elizma L
Gesin met klein kinders
5.0
See-uitsig en rustigheid. Hierdie is beslis 'n waarde-vir-geld-woonstel met 'n pragtige uitsig van die see. Disn loopafstand van 'n lieflike strand af...
Sien meer
Jan 2023
Johannes Izak V
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyed it very much. Very, very nice. Enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Yvette H
4.8
Dit is baie rustig en naby die strand. Baie lekker gebly daar.
Jan 2024
Jan J
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker kuiertjie. Baie lekker wegbreek gewees. Die plekkie is knus en baie aangenaam. Dankie vir 'n baie vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miami Vakansie Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 615, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxI6QVhEM3B0udRIAhjpk2QVjcXVUIR4ELKvl0wbkKwSVAPEXN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 615 Miami Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.571338334004 30.576371975306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang