Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miamnali

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rholé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Miamnali
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neels E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels E

Ons het baie lekker gekuier by Kleine Sonskyn. Die huis is lekker ruim, baie goed toegerus en het 'n stoep met 'n baie mooi see-uitsig.

Ons het baie lekker gekuier by Kleine Sonskyn. Die huis is lekker ruim, het baie slaapkamers, is baie goed toegerus en het 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Enige vrae wat ons gehad het is vining beantwoord en Lin wat gehelp het in die huis was baie vriendelik en ken ook die huis baie goed. Dwarswegstrand is ook baie goed geleë naby George en die lughawe. Ons kan Kleine Sonskyn aanbeveel.

Miamnali se terugvoer

Dankie vir die boodskap Neels, dit was baie lekker om julle te hê as huurders.

Miamnali
Jan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Rustige omgewing. Lekker ontspanne atmosfeer. Pragtige uitsig.

Die strand is loopafstand van die huis. Ons was 9 persone en daar was genoeg spasie vir almal. Dit wat aandag nodig het, is met die vriendelike en behulpsame eienaar bespreek.

Mareli J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli J

Wonderlike diens deur Org en fantastiese kuier huis!

Dankie, Org, vir 'n lekker slaapplek en ook 'n lekker huis om saam met enige groep mense te kan spandeer. Ongelooflike lekker leefspasie en oop kombuis! Dankie dat jy ook help as ons gesukkel het. Sal vir enige mens die plek aanbeveel!

Miamnali se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap. Baie bly dat julle lekker gekuier het.

Miamnali
Marli G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli G

Perfekte vakansie verblyf!

Netjies, skoon en privaat. Waarde vir geld. Pragtige uitsig! Volledig toegerus, met volle DStv, binne- en buite-braai. Parkering kan egter 'n probleem raak.

Miamnali se terugvoer

Hi Marli,
Ek is bly julle het dit geniet.
Laat weet as julle weer wil gaan.

Groete
Org

Miamnali
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdae73554ce249862d5a588024795cb3c2fdefae457954b9192108ac10a0f8174e882e21a02ca8ff5e4056ce96ff908357b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 31 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049983762933 22.26911008358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang