Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miamnali

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 R2 358 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Miamnali is in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap geleë. Die strand is net 800 m van die perseel af, waar doendinge soos swem, sonbaai en visvang geniet kan word.

Die houthuis bied slaapplek vir 10 gaste in 5 kamers met 3 badkamers. Sommige van die badkamers is en-suite en elkeen het 'n bad en/of stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, asook 'n skottelgoedwasser en ingeboude kaste met ander toebehore wat gaste kan gebruik. Die huis het twee ruim leefareas. Die een is ń oopplan kombuis met ń eetkamer en "koffiekuierhoekie". Die ander een beskik oor 'n binne braai en TV kamer. Beide leefvertrekke lei na die buite groot houtdek met 'n Weber-braai en uitstekende uitsigte oor die see.

Die huis het ook ń aparte waskamer met ń wasmasjien, tuimeldroeër en wasbak. Die vrieskas staan ook in hierdie vertrek.

Nabye plekke sluit die volgende in: Die Groot-Brakrivier Museum, die Watson Skoenfabriek en 'n restaurant by een van die grootste Peperbome in Suid-Afrika. Daar is 'n roete wat die historiese- en kulturele interessanthede van die omgewing uitlig wat jy kan verken. Die eiendom is 15 minute se ry vanaf George Lughawe en 20 minute se ry vanaf die Tuinroete en Langeberg Malls.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rholé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miamnali het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 358
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 358
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdae73554ce249862d5a588024795cb3c2fdefae457954b9192108ac10a0f8174e882e21a02ca8ff5e4056ce96ff908357b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 357 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 31 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049983762933 22.26911008358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang