Micarla's Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Kedisaletse P - Okt 2023
Algehele gradering
A very nice place, situated near a complex. Quiet and clean.
Renier P - Sep 2023
Algehele gradering
Presies wat ek verwag het - gemaklik en rustig.
Micarla's Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Renier
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer. Dit was n plesier om jou te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Estelle
Christelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Was daar vir werk en alles was goed.
Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Puik ligging.
Eleanor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike personeel en uitstekende ligging.
Micarla's Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Eleanor,
Thank you for the review it was a pleasure to have such pleasant guests like you guys.
Regards,
Estelle
Harry D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek.
Christy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Quiet and neat.
Ronnie S - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Ja is eintlik Ja en Nee, indien jy vrou alleen reis, Nee. Ligging is goed, maar die verkeer is erg.
Nicky B - Jun 2022
Algehele gradering
Weereens het ons so tuis gevoel, soos visse in die water!
Lees meerKarin B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Kingsley E - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Annelie K - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike oornagplek.
Xoliswa L - Des 2022
Algehele gradering
Great one.
Maleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik ontvang, rustige, veilige omgewing.
Liesel S - Aug 2021
Algehele gradering
Our supervisor and staff really enjoyed their stay in Micarla's Bed and Breakfast
Marais C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, kommervry.
Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, but a few small extra's would make it feel more worth the money spent.
Celeste S - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, but could add a few small extras to make it feel more worth the money spent.
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, heerlik gebly.
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Overnight in Kroonstad.
Charles H - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend geleë, netjiese, skoon fasiliteit.
Mike E - Okt 2019
Algehele gradering
Dis veronderstel om 'n B&B te wees, maar hulle bedien geen ontbyt.
Drik L - Okt 2019
Algehele gradering
Ek sal nie weer hier bly nie en kan dit nie aanbeveel nie.
Richars S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was voortreflik.
Bennie H - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Corne V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, vriendelike en gerieflike kamers.
Daan J - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf vir een of twee nagte.
Elna L - Jan 2016
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap.
Anzelle C - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang