Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Micarla's Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Michelle L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Ons het baie lekker daar gebly, vriendelike personeel, hulle het vir ons seuntjie 'n matras kamer toe gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedisaletse P
1 nag
5.0
Okt 2023

A very nice place, situated near a complex. Quiet and clean. You hosted my group of 25 people well. We appreciate your services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
1 nag
5.0
Sep 2023

Presies wat ek verwag het - gemaklik en rustig. Alles was soos dit moes wees. Lekker skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Micarla's Bed and Breakfast
Hi Renier Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer. Dit was n plesier om jou te akkommodeer. Vriendelike Groete Estelle

Christelle F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Was daar vir werk en alles was goed. Lekker gebly vir die klein rukkie wat ons daar was. Het in die omgewing gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Puik ligging. Rustig en puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netjiese, vriendelike personeel en uitstekende ligging. "Home away from home" rustigheid en duiwe wat jou soggens groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Micarla's Bed and Breakfast
Hi Eleanor, Thank you for the review it was a pleasure to have such pleasant guests like you guys. Regards, Estelle

Harry D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Gerieflike oorslaapplek. Danelle het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en gehelp met vrae oor eetplekke ens. Alles in werkende toestand, lekker geslaap en veilig geparkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christy S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Quiet and neat. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronnie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Aangenaam Verblyf was aangenaam net jammer die toilet se sitplek is duidelik al 'n geruime tyd stukkend, seer as dit jou knyp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene B
1 nag Besigheidsreis
3.8
Sep 2023

Ja is eintlik Ja en Nee, indien jy vrou alleen reis, Nee. Ligging is goed, maar die verkeer is erg. Ek is baie vriendelik ontvang, Op die foto's vir die kamer wat ek bespreek het, was daar 'n bad in die eenheid, daar is groot om verskoning gevra oor daar nie 'n bad in die kamer was nie, daar is geen baddens in enige van die eenhede nie. Eenheid baie beknop. Daar is wel kameras maar ek het nie heeltemal veilig gevoel nie. Geen voorsiening vir koffiegeriewe word gemaak tydens beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1102ed2b6a125821d73f5a67354d2c0c55e18e9e7805c098a43ebbd640af91ece006eaa38d94df002819e946545b0c1b493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Sarel Cilliers Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.675993787512 27.240031957626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang