Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Micarla's Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en Welkom. Dit is perfek vir gaste wat wil ontspan voordat hulle weer in die pad val om verder toeris te speel.

Die B&B het 18 gemaklike en netjiese kamers met lugversorging en en suite-badkamers met aparte baddens en storte. Al die kamers is goed toegerus met dubbelbeddens behalwe vir die standaard enkelkamers met enkelbeddens. Die kamers het ook al de nodige geriewe soos, koffie en tee, 'n yskassie en 'n TV met DStv-kanale. Micarla's B&B is ideaal vir enige reisiger wat naby aan sentrale Kroonstad, maar steeds in 'n stil en rustige omgewing wil wees.

Die perseel het genoeg veilige parkering, wasgoeddienste en 'n gemeenskaplike braai-area wat beskikbaar is vir alle gaste. Die akkommodasie is net oorkant die Panorama Plaza winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, drankwinkel en bekende restaurante.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Michelle L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Ons het baie lekker daar gebly, vriendelike personeel, hulle het vir ons seuntjie 'n matras kamer toe gebring.
Feb 2024
Kedisaletse P
5.0
A very nice place, situated near a complex. Quiet and clean. You hosted my group of 25 people well. We appreciate your services.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Renier P
5.0
Presies wat ek verwag het - gemaklik en rustig. Alles was soos dit moes wees. Lekker skoon en gemaklik.
Sep 2023
Christelle F
Besigheidsreis
5.0
Was daar vir werk en alles was goed. Lekker gebly vir die klein rukkie wat ons daar was. Het in die omgewing gewerk.
Jul 2023
Pierre V
5.0
Puik ligging. Rustig en puik ligging.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Micarla's Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1102ed2b6a125821d73f5a67354d2c0c55e18e9e7805c098a43ebbd640af91ece006eaa38d94df002819e946545b0c1b493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Sarel Cilliers Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.675993787512 27.240031957626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang