Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Micasa Sucasa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jacques B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Goeie ervaring. Sal dit aanbeveel. Lekker plekkie met baie hulpvaardige eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Wonderlik. Met 'n gasvrou dùisend! Baie lekker gebly in 'n veilige omgewing. Woonstel het alles wat nodig is (en nog meer) gehad. Sal dit beslis weer in die toekoms wil gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reebok
Micasa Sucasa
Millicent. Baie dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Voorspoed en alles wat mooi is vir jou en jou gesin. Beste groete Mina Micasa Sucasa

Jean H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shamilah A
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Welcoming, comfortable, safe and well equipped. Our host Mina, made contact with us and even sent us a pin location. Mina gave us a very warm welcome making sure we felt at home. The place has just about everything you could need and more. We enjoyed the walk to the beach, even though there was a light drizzle. Definitely a very affordable and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
Naand Shamilah. Jammer ek reageer nou eers op jou resensie, maar dit was bietjie dol hier. Baie dankie vir jou resensie dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te kan huisves. Beste groete Mina Marais Micasa Sucasa

Amanda F
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Veilig en heerlik gebly. Heerlik en rustig. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Kon gerieflik naby parkeer. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
Naans Annelie. Baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te huisves. Beste groete Mina Marais Micasa Sucasa

Andre K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker verblyf. Rustige omgewing, baie vriendelike gasvrou. Woonstel baie goed toegerus. Ons kom kuier definitief wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
More Andre. Baie dankie vir die resensie. Dit was aangenaam en 'n voorreg om julle te huisves. Sien julle weer. Beste groete Mina Marais

Elize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik, rustige plekkie en veilig. Baie rustige, veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
More Elize. Baie dankie dit was 'n voorreg om julle te huisves en te ontmoet. Beste groete Mina Marais

Shevonne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Dit was een van die lekkerste plekkies in 'n lang the wat ek gebly het. Gasvryheid was baie goed en perfek vir kinders ook. Die eienaar van die plek is vriendelik en help graag met enige iets enige tyd van die dag. Dit is die perfeke plekkie om te bly vir 'n gesin met kinders baie veilig ook. Die prys is ook nie te duur nie en jy kry meer as waarvoor jy betaal. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
Baie dankie Shevonne waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly Mina Marais

Elani V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Plekkie is baie oulik en het als wat mens nodig het. Die Tannie is baie vriendelik. Selfs my honde was baie gemaklik. Plekkie is ook baie privaat en lekker stil. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reebok
Micasa Sucasa
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Julle honde was so dierbaar. Hoop om julle gou weer te sien. Groete vir die kinders. Sterkte vir die jaar wat voorlê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reebok Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw5i72LBCjOLJBcqnGgPc5CIiVeblCN90OGPrHXYdtp0iy7nyAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 47 Dik-dik Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075801314951 22.163701281906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang