Micasa Sucasa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reebok Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring. Sal dit aanbeveel.
Millicent M - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik. Met 'n gasvrou dùisend!
Micasa Sucasa se terugvoer
Millicent.
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Voorspoed en alles wat mooi is vir jou en jou gesin.
Beste groete
Mina
Micasa Sucasa
Jean H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Shamilah A - Jan 2023
Algehele gradering
Welcoming, comfortable, safe and well equipped.
Micasa Sucasa se terugvoer
Naand Shamilah.
Jammer ek reageer nou eers op jou resensie, maar dit was bietjie dol hier.
Baie dankie vir jou resensie dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te kan huisves.
Beste groete
Mina Marais
Micasa Sucasa
Amanda F - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en heerlik gebly.
Annelie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Kon gerieflik naby parkeer.
Micasa Sucasa se terugvoer
Naans Annelie.
Baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer.
Hoop om julle weer te huisves.
Beste groete
Mina Marais
Micasa Sucasa
Andre K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Micasa Sucasa se terugvoer
More Andre.
Baie dankie vir die resensie. Dit was aangenaam en 'n voorreg om julle te huisves.
Sien julle weer.
Beste groete
Mina Marais
Elize W - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustige plekkie en veilig.
Micasa Sucasa se terugvoer
More Elize.
Baie dankie dit was 'n voorreg om julle te huisves en te ontmoet.
Beste groete
Mina Marais
Shevonne G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste plekkies in 'n lang the wat ek gebly het. Gasvryheid was baie goed en perfek vir kinders ook.
Micasa Sucasa se terugvoer
Baie dankie Shevonne waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly
Mina Marais
Elani V - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie is baie oulik en het als wat mens nodig het. Die Tannie is baie vriendelik. Selfs my honde was baie gemaklik.
Micasa Sucasa se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Julle honde was so dierbaar.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete vir die kinders.
Sterkte vir die jaar wat voorlê.
Debbie H - Des 2021
Algehele gradering
Was hemels!
Micasa Sucasa se terugvoer
More Debbie.
Dankie vir die resensie. Dit was aangenaam pm julle te ontmoet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.
Beste groete.
Mina Marais
Leandra B - Jul 2021
Algehele gradering
Mina en haar man was baie behulpsaam en gasvry. Baie aangename mense.
Micasa Sucasa se terugvoer
Middag Leandra.
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Liefde groete
Mina Marais
Eimel V - Mrt 2020
Algehele gradering
Mina and Emile are a friendly couple. Everything you need is there. Quiet, peaceful and enjoyable place.
Micasa Sucasa se terugvoer
Middag Eimel,
Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Mina Marais
Jacomine K - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en cosy!
Micasa Sucasa se terugvoer
Goeie dag Jackie.
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle weer te sien.
Groete Mina Marais
Micasa Sucasa
Stefanus B - Okt 2019
Algehele gradering
Uiters aangenaam en uitstekende waarde vir geld!
Annelize R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Micasa Sucasa se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Groete, Mina Marais.
Micasa Sucasa
Marilize N - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie gerieflik.
Ferguson G - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig gewees.
Eben R - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Micasa Sucasa se terugvoer
Goeie dag Eben,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was aangnaam om vir julle te kon huisves.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mina Marais
Micasa Sucasa
Werner W - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige en gemaklike verblyf.
Micasa Sucasa se terugvoer
Goeie dag Werner,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Lekker dag.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang