Michael-Angelo Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Corne B - Jul 2024
Algehele gradering
Verwelkomend.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Dankie, julle was prima gaste! Tot volgende keer!
Harry V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, veilig en tuis.
Karien S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons is op die hande gedra. Wat 'n voorreg om by julle te kon kuier.
Lonnika R - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf!
Heinrich H - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, gasvry.
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid wat jy nerens anders sal ontvang nie.
Mornay M - Sep 2023
Algehele gradering
The most awesome night I have ever spent in a bed and breakfast.
Lees meerMichael-Angelo Guest House se terugvoer
Dear Morne
And now I'm crying like a child. Thank you for your kindness and soul and passion.
We hereby declare you family and adopt your hearts as well. Your WORDS will stay with us forever.
EXPECTING YOU and patiently awaiting.....
Your cousins
Fondest
Pieter-Benjamin and Willem
Wickus V - Okt 2021
Algehele gradering
Die gashere is fantasties en gaan uit hul pad om jou te bederf.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Wickus, dit was net 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer en ons sien uit na die volgende keer.
Lizette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Beste Lizette
Baie baie dankie vir jou aanprysing. Ons kos bly nederig, ons verblyf ook nederig en ons ook nederig met dankbaarheid dat ons paaie met mense soos julle kruis.
Tot volgende keer.
Pieter-Benjamin Bresler
en
Prof Willem J van Vollenhoven
Nyeleti M - Okt 2020
Algehele gradering
Outstanding
Hanli B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u aanbeveling en ondersteuning!
Skye E - Jan 2019
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek opgedaag het by 'n familielid se huis.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en onthou, bloed is dikker as water, familie ondersteun mekaar!
Martlie F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, netjies en veilig.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Vir mense soos julle wag ons op tot middernag, julle was 5-ster gaste. Hoop ons sien weer!
Eileen K - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Nerietha V - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustige plek met eienaars wat positiewe energie het en jou dadelik in ‘n great bui sit en jou dag opkikker!
Lees meerMichael-Angelo Guest House se terugvoer
'n Resensie soos die laat my, met trane, want fynpoewermense verdien net die allerbeste! Dankie, julle maak my lewe en my dag die moeite werd.
Grace S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Volgende keer is daar weer 'n lekker bederf in u pakkies en baie dankie dat u en vriende by ons oorgebly het. Kom drink gerus 'n lafenis wanneer julle verbykom.
Louise L - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, lekker geëet en het uitgerus. Na die naweek teruggekeer Pretoria toe.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Dankie dat julle by ons oorgebly het,enige tyd welkom ook vir 'n koppie koffie in die verbygaan.
Johan B - Okt 2018
Algehele gradering
Verrassende, aangename en vriendelike ontvangs.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Dankie vir u review, ons het u verblyf baie waardeer.
Martie G - Jan 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Lees meerMichael-Angelo Guest House se terugvoer
Beste Martie,
Ons is so bly dat julle lekker kon ontspan en nie net deur ons nie maar Potch behoorlik laat tuis voel het. Opgradering is aan die orde van die dag en ons gee aandag aan u positiewe kritiek. Tot volgende keer en. Dankie dat julle by ons oor gebly het.
Riaan V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en uitstekende beoordeling.
Wat ons doen, doen ons nie vir 'n dankie nie maar as ons dit kry maak dit ons so nederig voel.
Ons was julle koppie tee, dit weet ek, en volgende keer klink ons 'n koppie.
Stephen J - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Vir mense soos julle doen ons nog meer. Dankie dat julle die ekstra moeite raak sien en geniet!
Graham B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en dat julle by ons gebly het. Ek gryp nou die stofsuier vir die skoonmaak van die banke. Hoop die kinders presteer goed verder!
Karen R - Mrt 2017
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Lees meerMichael-Angelo Guest House se terugvoer
Beste Karin
Dankie dat julle by ons oorgebly het. Tot volgende keer Groete Pieter en Willem
Anna-marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Baie dankie ons sien julle graag weer!
Adel D - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gasvry.
Lees meerMichael-Angelo Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer en dat jul by ons oorgebly het. Ons is bly dat julle die bed gerieflik gevind het. U kamer was toegerus met 'n duvet oor die bed 'n effektiewe lugreelaar en 3 komberse in die kas. Ons bied egter verskoning aan vir die vroeë verkeer verby u kamer agv. die universiteit se opedag waarvan al die gaste vanaf 06:30 wou ontbyt eet. Sterkte met u eerstejaarkind se studies!
Martie P - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Mense soos julle doen ons gastehuis 'n eer aan en inspireer ons om net ons beste te gee. Sien graag en gou weer. Groete, Pieter-Benjamin Bresler
Amanda K - Okt 2015
Algehele gradering
Baie goeie gastehuis.
Michael-Angelo Guest House se terugvoer
Hi Amanda,
Maklik om gasvry te wees met kwaliteit en konsidererende gaste.
Dankie vir die goeie review.
Mooi naweek en groete vir Danie
Rothea V - Apr 2015
Algehele gradering
What a wonderful experience!!
Annalie D - Okt 2014
Algehele gradering
'n Op die hande dra gastehuis! Willem en Pieter se eerste prioriteit is hul gaste! Ons is bederf met die beste van alles!
Roelien F - Feb 2014
Algehele gradering
Baie netjies.
Jennie D - Jan 2013
Algehele gradering
Willem & Pieter are awesome hosts. Very professional service indeed!
Lees meerYolande M - Sep 2013
Algehele gradering
Thank you
Andre G - Aug 2012
Algehele gradering
A great experience with great hosts!
Naledi M - Jul 2011
Algehele gradering
Hospitality and friendliness of our host was excellent par. We will always use the GH
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang