Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michael-Angelo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Net langs die hoofpaaie na Johannesburg/Klerksdorp(N12) en Carletonville/Viljoenskroon (R501) binne stapafstand na die Potchefstroom-gholfbaan, 2 minute vanaf die winkelparadys, die Mooirivier Mall met verskeie restaurante en teaters, weggesteek in 'n rustige woonbuurt , ontdek 'n mens per ongeluk die Michael-Angelo.

Hierdie dubbelverdieping Grande Dame bied ons gaste 'n aangename, stylvolle, privaat en rustieke, klassieke verblyf. Word wakker deur die gekwetter van voëls, 'n weelderige ontbyt wat in die funksielokaal bedien word, een is ten volle toegerus om daaglikse verpligtinge na te kom.

Die ideale plek vir intieme en stylvolle troues van maksimum 60 mense, kunsuitstallings, privaat funksies, konferensies en korporatiewe bekendstellings.

Alhoewel kamers heeltemal apart is en privaat gaste dalk van die boudoir-vleuelklavier en imposante wit trap met rooi tapyt gebruik kan maak, ideaal vir 'n bruid se spesiale dag.

Soos die regte kunstenaar, word kleur by die gas se verblyf gevoeg. 

Kenmerke

Afrikaans
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tanya K
Gesin met tieners
5.0
Lanklaas sulke gasvryheid beleef! Baie dankie, julle was wonderlike gashere!
Okt 2024
Mariaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, huis weg van die huis, net geselliger! Ons het heerlik gebly en die diens was uit die boonste rakke.
Sep 2024
Corne B
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkomend. Alles wat 'n mens voor kan vra, met wonderlike gashere wat uit hul pad gaan om mens gerieflik te maak - van 'n elektriese kombers, sjerr...
Sien meer
Jul 2024
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, sentraal, veilig en tuis. Baie lekker gebly. Ons is van die begin af ingelig, hartlik ontvang en professioneel ingeboek. Die plek is baie k...
Sien meer
Mei 2024
Karien S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is op die hande gedra. Wat 'n voorreg om by julle te kon kuier. Ons het ons verblyf baie geniet. Absoluut geen klagtes.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Michael-Angelo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmVkN2I4LWI0N2QtNDA0NC1iMGNlLWJkN2E1YTc3MzdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 3 Olivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.721815 27.099841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang