Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michelle's Self-catering Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Michelle's Self-catering Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Zelma V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma V

Baie lekker gebly en Michelle se gasvryheid is uitmuntend!

Ons het baie lekker gebly! Michelle is 'n pragtige gasvrou en het dit vir ons baie lekker en aangenaam gemaak.

Michelle's Self-catering Apartment se terugvoer

Beste Zelma en gesin,

Baie dankie, julle was wonderlike gaste! Kom kuier gerus weer.

Michelle's Self-catering Apartment
Gysie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gysie S

Die verblyf was fantasties.

Ek beveel mense aan om Michelle's self-catering te gebruik. Die kliëntediens is uitstekend asook baie vriendelik.

Michelle's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Gysie en vriende. Julle was wonderlike gaste en baie netjies. Julle is weer enige tyd welkom hier.

Groete
Michelle

Michelle's Self-catering Apartment
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantsingel 71, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc63b2cabe80482aa645fe1fc205f0a37c9df950f259c0d0c30ea3fd837b14fd2e7de23178bc56a1df5bf64b97baa2436554a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 71 Cormorant Crescent Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078929278513 24.911100715399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang