Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mich’s Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mich's Haven is 'n gerieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Johannesburg wat 'n aantal geriewe bied wat wissel van tennis- en basketbalbane tot 'n gemeenskaplike swembad.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n ekstra groot koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, broodrooster en eetgerei. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die privaat balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Paddocks is goed beveilig, kindervriendelik, en het 'n wassery, pragtige tuine en speelareas. Dit is naby Fourways Mall en Monte Casino geleë en is oorkant Dainfern Square en Valley Winkelsentrums geleë. Fourways Life Hospitaal is ook naby geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdce21009ed44f4408946b6a4bc3aef2c6666f7eb77b6a15cc6a1998cd56d6d499892291457ac4a16a30155a7dbc09062a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3431 Broadacres Drive, Wiliam Nicol Unit 41 The Paddocks, Dainfern Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.992129 28.012941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang