Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mickey Finn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Irene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Had an awesome time. We had an amazing time and loved the cottage. Just the braai area needs to be looked at; the ashes blew through the chimney all over the stoep, so that we could not use it again after Saturday night. The wind also blows smoke into the house from the fireplace inside, through the chimney.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for the feedback. We will look into the problem. Kind regards

Rachel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties. Pragtige, uiters skoon en netjiese plekkie. Lekker kaggel vir die koue aande. Baie gemaklike beddens met verwarmer in die kamer. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Dankie Rachel, ons is bly julle het lekker gebly. Groete

Liezl J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie netjies en goed ingerig. Ons verblyf was ongelukkig kortgeknip. Maar kan nie wag om weer 'n naweek by Mickey Finn te boek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien julle gou weer.

Joshua H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie rustige area. Paar foutjies in die huis wat herstel moet word. Anders beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Mickey Finn
Dankie vir die terugvoering. Kan julle so gaaf wees om die foutjies te noem sodat ons aandag kan gee aan dit?

Bernelee B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Rude cleaner. Everything was good. My only complaint is that the cleaner was very rude on departure. We had time until 10:00 to check out, and she was standing, waiting, and staring from just after 9 at the gate, making us feel very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for the feedback, Bernelee. We appreciate it and will address it with the cleaner. Apologies for any inconvenience caused. Kind Regards, Mickey Finn

Henriette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Het net gesukkel met TV, ligte op die stoep en sleutels, verder baie aangenaam. Was 'n aangename naweek. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for the feedback, Henriette. We appreciate it and have since marked all the keys for Mickey Finn. We apologise for any inconvenience caused. Kind Regards, Mickey Finn

Jonathan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Central location, clean, had everything we needed. WiFi in the house would have been very useful as the signal on Vodacom and then MTN was not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for the feedback and suggestion. Kind Regards.

Jw P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was very nice. I enjoyed the stay, a nice getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for the feedback , We hope to see you soon

James V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Excellent - well done. Please mark the keys as it is frustrating find the correct key.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Mickey Finn
Thank you for staying with us and for the feedback. We will mark the keys. Kind Regards

Elmien J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Baie lekker, goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die toe stoep kry baie son en is ideaal in die winter. Merk asseblief sleutels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Mickey Finn
Dankie vir die terugvoering, Ons sal aandag gee aan die sleutels. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhoud-straat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb84361fee8a9e641a361a26f53055e6f4d8969f564081bb09b16e9a127f956d76bf2228f9f4c434dcb214463ea44529a0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 1 Teding Van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.415774751262 30.107612925498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang