Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelberg Manor Self-catering

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met 'n stort in elk. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus is, en die opwasarea het graniettoonbanke en het 'n aparte area waar kos voorberei kan word. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die woonstel lei na 'n beskutte stoep. Dienste sluit die was en stryk van linne en handdoeke in 'n aparte linnekamer in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Die kamers word nie oor naweke of op openbare vakansiedae skoongemaak nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamer met 'n stort in elk. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus is, en die opwasarea het graniettoonbanke en het 'n aparte area waar kos voorberei kan word. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die woonstel lei na 'n beskutte stoep en gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak. Dienste sluit die was en stryk van linne en handdoeke in 'n aparte linnekamer in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Die kamers word nie oor naweke of op openbare vakansiedae skoongemaak nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbergstraat 223, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f8a59ba093560f18d329e4ef726c5d4dc7c243e75760ff3d9336e1f824bc39a03c9ac358b5a24cba7fcf203ba196833eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 223 Middelberg Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761156080854 28.211413527613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang