Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelberg Manor Self-catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nici Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Middelberg Manor Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deidre K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K

Nici is 'n puik gasvrou en het alles gedoen om ons te akkommodeer.

Kwailteit beddens en linne, gemaklike meubels, mooi tuin en stoep met uitsig op swembad. Goed toegerus met alles wat nodig is. Baie dankie, Nici.

Evelyn K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K

Gerieflik.

Die verblyf was heel voldoende vir ek en my man. Eenheid was kleiner as wat ek verwag het, maar netjies en skoon.

Annamare W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W

Home away from home.

Middelberg manor is 'n baie netjiese en skoon selfsorg akkommodasie met 'n pragtige privaat tuintjie. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n enkelreisiger met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is prakties en ten volle toegerus. Die omgewing is stil en rustig en die algemene gevoel wanneer jy daar bly is dat dit jou huis weg van die huis af is. Nici is 'n uitstekende gasvrou wat gaste se privaatheid respekteer. Die gastehuis is baie naby aan beide die Zuid Afrikaans en Jakaranda hospitaal. Ek sal Middelberg Manor beslis aanbeveel.

Chriszelda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Ons het baie lekker daar gebly, ruim, skoon en netjiese akkommodasie met alles wat jy nodig het. Ek het lank gesoek vir 'n 2-slaapkamer met aparte badkamer-eenheid om te oornag en is glad nie spyt oor ons keuse nie. Sal beslis weer daar oornag. Baie dankie. t.

Middelberg Manor Self-catering is die ideale verblyf vir gesinne met tieners. Dit is ruim en elke vertrek het deure wat oopmaak na buite. Ons het ook baie veilig gevoel. Baie dankie.

Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Netjies en skoon.

Goeie diens en kommunikasie vanaf eienaar.

Marlene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Heerlik gekuier.

Nicki is baie gasvry en hulpvaardig! Ons sal weer gaan!

Muriel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel E

Was mooi skoon en die diens was vriendelik.

Is baie vriendelik ontvang, hulle het selfs aanbevelings gemaak van plekke naby om te gaan eet. Het baie lekker gebly, die gastehuis is baie goed ingerig.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbergstraat 223, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f8a59ba093560f18d329e4ef726c5d4dc7c243e75760ff3d9336e1f824bc39a03c9ac358b5a24cba7fcf203ba196833eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 223 Middelberg Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761156080854 28.211413527613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang