Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelbult Gastehuis by - The Heybert Collection

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbult-straat 5, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R455 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Middelbult Gastehuis by - The Heybert Collection skuil in die hartjie van Secunda, 'n dorp tussen die steenkoolvelde van Mpumalanga. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 eenhede gebied. Eenheid 1 het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad. Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl eenheid 3 slaapplek aan 4 gaste bied. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n bad.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi in. Die verblyf is sentraal naby plaaslike besighede en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Middelbult-straat 5, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Middelbult Gastehuis by - The Heybert Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R455
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbult-straat 5, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf08ddb59cfc99b7077156adfbe64609bbd2779be787b5a73c1dae8033dccc6d09b05b9d8ce3c278747465f306314828e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R455 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Middelbult Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.5067545 29.1941394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang