Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelburg Country Club

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
Tanea O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vakansie feeling op sy beste! Ongelooflik rustig en vryheid en die skoonste, ruimste kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson O
1 nag
4.0
Aug 2024

Great venue for any golfer looking at staying and playing. Stay was good for a place to sleep during a golf tournament. I appreciated the pleasurable service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Walter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2019

Skoon, maar van die meubels is afgeleef. Sleutel in deurslot gee probleme. Geen sleutel vir muurkluis. Van die ligte in kamer het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Desere L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2017

Nie meer die plek wat dit was nie, kort 'n "face lift". Ons het bespreek en 'n deposito betaal, tog het hulle nie geweet ons kom nie. Die plek kom verwaarloos voor. Dit was skoon, maar oud. Ek was teleurgesteld in wat ek gekry het. Die kos by die restaurant was baie swak en nie aan te beveel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Aangenaam verras en waarde vir geld. Die verblyf is netjies, skoon en gemaklik in 'n veilige en rustige omgewing. Die feit dat jy op die gholfbaan bly en toegang tot die klubgeriewe het maak dit 'n uitstekende wegbreekgeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Middelburg
Country

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eufees-straat 74, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b2f11248d48c0e007f1224992dc8a784fbaa58b4792bdba581da96fb6b481142a8e497f16eca015c7dbd503c629e3b90d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 74 Eufees Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776104011434 29.444660312195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang