Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middeldam Farm House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Matt G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent farm and very central for our motorcycle needs. So peaceful and quiet. We stayed in cottage Wegbreek. Lovely space, clean, the best beds and shower. Fitted our purpose as a base for riding gravel roads in surrounding areas. Heidi and Cobus went out of their way to make our stay perfect. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Peace and quiet. Fabulous, tranquil, well-appointed cosy cottage, with wonderful views, and attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareo B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Aangenaam. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Enjoyable, relaxing weekend space. Perfect for unwinding. We booked both houses but spent most of our time at the farmhouse on its stunning verandah. Lovely lawn and jungle gym for the children to play on and splash pool that we filled to a suitable level for the little ones. Great for a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik rustig en vredevol. Wat 'n sielsfees. Wou wegkom uit die Kersfees gewoel en Middeldam was die ideale plek. Die huis is groot en netjies en skoon en veilig. Die wyn en konfyt en koekies was 'n heerlike bonus. Dankie Middeldam vir die heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasies en ontspannend. Dit is 'n lieflike plaashuis. Dit is rustig, veilig en net wat mens nodig het om weg te kom van die besige stadslewe. Heidi is 'n wonderlike gasheer en kommunikeer baie goed oor alles. Al is daar WiFi, het my kinders gaan verken en fiets gery, bal geskop en geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Baie gerieflik toegeruste plaashuis met die mooiste uitsig en 'n rustige omgewing. Die huis het alles wat 'n gesin nodig het om te ontspan en gesellig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Heerlik rustig op die plaas. Ons het as 'n familie gegaan. 6 grootmense, 2 klein kinders en 2 groot honde. Dit is 'n pragtige ou plaashuis, baie netjies binne met genoeg spasie vir almal. Die kinders en honde het gespeel en baljaar! Ons het heerlik gebraai en kosgemaak en om die kombuistafel gekuier. Dankie Heidi vir jou vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marylouise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Perfect escape for a real rest! Magical stay! Magical place! If you are looking for a quiet, out-of-the-way place to escape, then this is the place. Sitting on the stoep in the early morning watching the flocks of blue crane was just beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1HmwiUV7EIyZX4yD9pxx7fqtU1vzlTzbRsMkr84ol78jKJ3PiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 8 mense 72 5 1 5 Middeldam Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.453325266821 20.149212552661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang