Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middeldam Farm House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Middeldam Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michel L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel L

Excellent farm and very central for our motorcycle needs. So peaceful and quiet.

We stayed in cottage Wegbreek. Lovely space, clean, the best beds and shower. Fitted our purpose as a base for riding gravel roads in surrounding areas. Heidi and Cobus went out of their way to make our stay perfect. Thank you!

Cathy D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D

Peace and quiet.

Fabulous, tranquil, well-appointed cosy cottage, with wonderful views, and attention to detail.

Letitia G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Heerlik rustig en vredevol.

Wat 'n sielsfees. Wou wegkom uit die Kersfees gewoel en Middeldam was die ideale plek. Die huis is groot en netjies en skoon en veilig. Die wyn en konfyt en koekies was 'n heerlike bonus. Dankie Middeldam vir die heerlike bederf.

Mareo B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareo B

Aangenaam.

Baie netjies en gerieflik.

Denise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Enjoyable, relaxing weekend space. Perfect for unwinding.

We booked both houses but spent most of our time at the farmhouse on its stunning verandah. Lovely lawn and jungle gym for the children to play on and splash pool that we filled to a suitable level for the little ones. Great for a relaxing weekend.

Nicolette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Fantasies en ontspannend.

Dit is 'n lieflike plaashuis. Dit is rustig, veilig en net wat mens nodig het om weg te kom van die besige stadslewe. Heidi is 'n wonderlike gasheer en kommunikeer baie goed oor alles. Al is daar WiFi, het my kinders gaan verken en fiets gery, bal geskop en geswem.

Daniel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Baie gerieflik toegeruste plaashuis met die mooiste uitsig en 'n rustige omgewing.

Die huis het alles wat 'n gesin nodig het om te ontspan en gesellig te wees.

Christa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Heerlik rustig op die plaas.

Ons het as 'n familie gegaan. 6 grootmense, 2 klein kinders en 2 groot honde. Dit is 'n pragtige ou plaashuis, baie netjies binne met genoeg spasie vir almal. Die kinders en honde het gespeel en baljaar! Ons het heerlik gebraai en kosgemaak en om die kombuistafel gekuier. Dankie Heidi vir jou vriendelikheid!

Marylou B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marylou B

Perfect escape for a real rest!

Magical stay! Magical place! If you are looking for a quiet, out-of-the-way place to escape, then this is the place. Sitting on the stoep in the early morning watching the flocks of blue crane was just beautiful!

Carli G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carli G

"Homey" plaashuis in 'n pragtige, salige ligging.

Ek, my man, my laatlam tienersussie, my ma en my broer het vir die langnaweek van die 17de tot die 21ste Maart by Middeldam Plaashuis gekuier. Die ligging is so rustig en perfek. Heidi en Cobus is baie gasvry en so vriendelik, hulle het selfs vir ons 'n heerlike pak beskuit gebring! Ons het lekker ontspan en kwaliteittyd as familie saam geniet. Dis ook heerlik om op die grondpaaie te gaan stap op die plaas en na die skape en die mooi natuurskoon te kyk. Ons sal definitief weer gaan kuier! Baie dankie!

Tania B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Pragtige omgewing, goed ingerigte huis, heerlike braai in die kombuis en gasvrye eienaars!

Ons het kosbare herinneringe tydens ons 3-nag verblyf by Middeldam Plaashuis gemaak. Die plaas uitsigte is pragtig en die huis ingerig met als wat ons nodig gehad het! Ons het heerlik gekuier en bordspeletjies tot laataand voor die binnebraai gespeel. Weereens baie dankie, Heidi, dat jul vir ons 'n stukkie van jul paradys geleen het vir 'n broodnodige wegbreek. Dankie ook vir die heerlike muskadel en druiwesap! Mag vanjaar se oes, na die heerlike reën, uitsonderlik wees! Ek sluit af met die volgende van Winnie the Pooh en vriende: "We didn't realize we were making memories, we just knew we were having fun".

Stiaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan D

Uitstekend!

Sal beslis weer gebruik maak.

Gerne M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne M

Lekker uitgerus.

Fantastiese plekkie met die lekkerste stoep. Die kinders het lekker gespeel. Ons kuier weer binnekort.

Zylia L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia L

Perfek om te ontspan en te rus.

Sal binnekort weer bespreek.

Aj G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj G

Familie, vryheid, veilig en vriendelik.

Goed ingerig, met alles wat jy benodig. Plaashuis is netjies en skoon. Braai/kaggel in die kombuis is 'n wenner. Ons sal weer gaan kuier!

Chris C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Onvergeetlik, tradisionele plaasatmosfeer met ware boere-gasvryheid.

Ons was 'n groot groep wat in die omgewing gekuier het vir 'n sportbyeenkoms. Geen van ons versoeke was te veel vir ons gashere Heidi en Cobus nie en hulle het ons werklik tuis laat voel. Die plaashuis wat in 1929 gebou is, sowel as die Cottage langsaan, het al die ou wêreldse atmosfeer wat mens kan vra, maar is smaakvol en netjies opgeknap sodat mens al die moderne geriewe ook kan geniet. Tesame met die uitsonderlike ligging verseker hierdie plek 'n onvergeetlike ervaring. Ons sal beslis weer terug wees!

Rounel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rounel B

Lekker rustig.

Lekker gekuier en veilige speelplek vi kinders veral omdat dit omhein is.

Harold G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold G

Location superb. Just what we wanted.

Unit could be dusted and cleaned better in areas above eyesight. Otherwise a superb stay. The fire hearth in the kitchen made the most superb "kuierplek".

Barbara W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W

Goed vir die siel!

Middeldam Plaashuis is absoluut pragtig! Mooiste kamers met pragtige wit beddegoed - ons het heerlik geslaap! Ons verblyf was regtig heerlik. Mooiste uitsig! Klomp lekkernye het ook op ons gewag - koekies, konfyt, wyn, druiwesap en ons eerste aand het die eienaar vars roosterkoek afgelewer. Die diens was uitstekend! Ons het dadelik tuis gevoel. Ek kan definitief Middeldam aanbeveel en ons hoop om gou weer te gaan kuier!

Riana D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Veilig en skoon.

Baie oulike en vriendelike diens. Skoon en netjies, beveel dit beslis aan.

Ashly-ann J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashly-ann J

Dit was fantasies. Ek kan dit nie beskryf nie. Die stilte, die view, die lig ─ alles was net so perfek en ek sal dit weer kan doen.

Dit was wonderlike naweek. Die lug het ons goed gedoen. Ek sal dit aanbeveel vir mense wat 'n wegbreek benodig. Dit sal julle baie goed doen. Ek voel en kon 'n stap vat en net stilte geniet.

Tersius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius S

Uitstekende plek met regte ligging vir 'n rustige wegbreek.

Die huis het 4 groot kamers en is goed toegerus. Daars 'n binne- en buitebraai.

Tina J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

It was amazing!

The house was cozy, it has a fire place in the kitchen. Everything you need is there. It gets windy but at night everything is quiet. You can make noise, dance and sing under the moon and the stars when you feel inspired! The host was so friendly and brought us a lot of wood. Take your family and get to know one another!

Louisa D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Pragtige omgewing. Heerlike hondevriendelike-akkommodasie met alles wat jy nodig het met lieflike beddegoed en goed toegeruste kombuis.

Ons verblyf op Middeldam was heerlik. Ons was 'n groep van 12, 8 in Plaashuis en 4 in Wegbreek. Heidi het beide huise baie mooi ingerig met alles wat gaste sal nodig hê. Ons sal graag weer kom!

Adri T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Perfekte naweekwegbreek!

Mooiste huis, mooiste plaas, beste gasvryheid! Die perfekte naweek weg van die geraas en gejaag van die stad. Alles en meer as wat jy nodig het. Naby aan al die lekker dinge in Bredasdorp, Napier, Arniston en Struisbaai, maar lekker genoeg ingerig dat jy nêrens hoef te gaan nie. Kinders en honde het hulle doodmoeg gespeel. Ons sal beslis weer terug wees!

Jo O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo O

A lovely stay.

We stayed for 2 nights. Cottage had everything we needed, beautiful tranquil surroundings, amazing views, and we really felt ourselves switching off from city life. Nice hosts, lovely decor. Comfortable beds. As it was mid-summer we struggled a bit with the many crickets coming into the cottage. Next time we will come in winter and see what it is like. 30 min drive from Arniston and De Hoop. Good WiFi.

Nicholas M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M

Peaceful, beautiful and great for the soul.

A fantastic venue for a family with kids and dogs. A well appointed house with everything needed for a comfortable and enjoyable get away. The hosts, Heidi and Kobus were fantastic, periodically checking up to see if we needed anything and bringing us little gifts of fudge and fruit. We all (kids and dogs included) thoroughly enjoyed our stay and highly recommend Middeldam.

Minette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette P

Weg van die stad, naby die nodige. Lekker stilte en rus vir die siel.

Ons het dit baie geniet! My hond se voete is deurgehardloop so lekker het ons gekuier.

Pierre L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Lekker rustige plaasopset.

Gasvrou was ongelooflik bottel wyn met aankoms en lekker roosterkoek later, ongekend. Hou so aan.

Joop D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joop D

Heerlik rustig, pragtige landskap en lekker kuierplek.

Heide, ons gasvrou was baie behulpsaam en ons se baie dankie dat ons so lekker op hulle gaste plaas kon bly. Ons was 4 volwassennis en 3 kinders en het almal heerlik geslaap in die goed gerestoreerde Ou Plaas huis. van hieruit het ons daagliks die omgewing rondom die mees suidelike punt van Afrika verken. Jammer dat ons vanwee Covid 19 nie op die strand kon loop nie en natuurlik ook nie swem nie. maar die pragtige poele by Suiderstrand het daavooe vergoed.

M V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
M V

Stilte, rustigheid en gemaklike tuisgevoel.

Daar is pragtige dekor en dis goed toegerus. Niks het gekort nie. Die handdoeke en beddegoed was ’n wonderlike bederf. Goggaparadys as jy kinders het. Die fudge en iets om te drink was ’n groot bederf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Battery lekker herlaai. ’n Pragtige plekkie.

Retha O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

'n Heerlike plaaskuier!

Ons het heerlik gekuier op Middeldam. Ons het in die kleiner eenheid, Wegbreek, tuis gegaan. Die eenheid was silwerskoon met 'n bottel wyn, druiwesap, vars gebakte brood en fudge as verwelkoming. Daar is alles wat mens vir selfsorg nodig het. Die gasvrou was altyd beskikbaar en het selfs kom inloer. Ons het heerlik geslaap in die absolute plaasstilte. Voorwaar 'n wegbreek van die stad. Ons sal verseker teruggaan soontoe!

Susanna L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna L

Ontspannend, netjies, baie mooi plekkie.

Net wat mense nodig het vir 'n wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik en die plaas verskriklik mooi!

Annatjie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Ideale vakansieplek met klein kinders. Ouers kan rus en kinders kan speel.

Huis ten volle toegerus. Ons het niks kortgekom nie. Ek kan werklik aan niks dink wat die eienaar kan byvoeg om dit beter te maak nie.

Martin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Lieflike afskakel plek!

Middeldam was die perfekte tussen-in stop vir ons gesinsvakansie, waar ons lekker kon skoene uitskop en ontspan. Heidi-hul se wonderlike gasvryheid (met allerhande plaasbederwe) was die kersie op die koek. Ons kan Middeldam te sterkste aanbeveel, veral vir n lekker naweek wegbreek.

Berenice G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice G

Lovely place in serene setting.

We loved our stay at Middeldam! It's a lovely old house with a beautiful view over the fields and has a very relaxing atmosphere. It had everything we needed, very comfortable beds and WiFi/DStv was a great bonus. Cobus and Heidi are great and so welcoming, fantastic hosts! Thanks so much, we will definitely be back.

Dillan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan P

Great farmhouse to get away from the busy life. Highly recommended!

A great place to enjoy a well deserved getaway with friends or family or however you prefer, it's the perfect location to just let go and embrace the farmland. Cobus and Heidi were great hosts, they welcomed us on the first day to make sure we have a great time and the next morning Heidi brought us a fresh batch of eggs and fudge. I would definitely visit this place again!

Jetske F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

'n Heerlike, rustige plek om af te skakel.

Ons het nie eens die TV aangeskakel nie, maar heelaand voor die vuurherd in die kombuis rondom braaivleis en bordspeletjies spandeer. Ons het snoesig geslaap en heerlik warm gestort. Ons kan hierdie pragtige plek werklik aanbeveel.

Marisa V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Baie ontspannende naweek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, ons 4 kinders is tussen die ouderdom van 2 en 5 en het die plaas terdeë geniet.

Ad W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ad W

Baie gasvry.

Voel soos 'n plaaseienaar terwyl jy oor die vlaktes uitstaar. Skaap, springbokke en bloukransvoëls. Die winterhert in die kombuis het 'n lekker kuierarea geword in die winterkoue.

Reinhilde M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhilde M

Rustige wegbreek van die stad se lawaai in 'n ruim plaashuis met 'n asemrowende uitsig oor pragtige vlaktes.

Die huis is prakties ingerig, baie netjies en die eienaar lewer uitstaande diens. Ons is verwelkom met 'n vars brood in die kombuis en heerlike wyn. Die kamers is ruim en voorsien in alle behoeftes. Om 'n braaivleisvuur kon ons die asemrowende uitsig oor die koringlande geniet en in die oggend kon mens vanuit die kombuisvenster na die skape kyk. Ek sal die oulike plaashuis beslis aanbeveel.

Casper K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Saligheid en vrede.

Wat 'n verrassing toe ons 'n tuisgebakte brood en 'n bottel wyn op die tafel kry. Baie dankie daarvoor. Die huis is lekker ruim, en die omgewing is so baie mooi. Die kinders kon speel en lawaai en kind wees. Ons het lekker in die kombuis gebraai en koffie op die stoep gedrink. Ek sal beslis weer hier oorslaap as ek in die omgewing is.

Johanna G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Gaan bly gerus op Middeldam. Julle sal nie spyt wees nie.

Ontspanne, veilig, gerieflik, wonderlike uitsigte oor die plaas. Aangename en vriendelike gasvrou en gasheer. Al die beddens is topgehalte en ons kon heerlik slaap snags. Kombuis is volledig ingerig en ek het niks kortgekom nie. Twee woorde: fantastiese blyplek.

Wiehann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann V

Rustig, ontspannend en heerlike oop spasies.

Ons het wonderlike ontvangs gehad en baie netjies.

Marelise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

Was heerlik! Netjies en plaas, gesellig.

Sjoe. Ons het heerlik gekuier! Sou baie langer wou bly om te ontspan!

Sanrie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie W

Heerlik, netjies en baie vriendelik!

Puik ligging, huis is baie goed toegerus en eienaars baie gasvry.

Nelia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Ons het die rustigheid en gasvryheid geniet.

Ons het baie welkom gevoel. Die huis was 'n skoon en luukse plaashuis en het alles gebied wat 'n groot gesin nodig het. Die sonsopkoms saam met koffie en beskuit op die groot plaasstoep was iets besonders. Definitief waarde vir geld.

Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die gasvryheid, netheid, uitsig en waarde vir geld is onverbeterlik.

Sien sterre.

Jaco S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Absoluut fantasties en pragtige omgewing.

Die plaas is pragtig en goed toegerus. Ons het heerlik gekuier. Sal vir seker weer terugkom.

Org V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Fantastiese diens!

Ligging is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die platteland. Heidi en Cobus is die perfekte gasheer en gasvrou. Altyd beskikbaar om te help. Baie dankie vir die geskenkpakkie en pannekoeke. Fantastiese binnebraai in die kombuis. Al die moderne fasiliteite vir 'n gemaklike naweekwegbreek.

Taryn V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn V

What a stunning place to lay in bed and watch the sunrise.

Can't wait to visit again.

Le-zanne U - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-zanne U

Beautiful house and lovely owners!

What a stunning, beautiful house! We absolutely loved it there, very peaceful and quiet. Worth the ride on the dirt road with the bikes. Owners were very friendly and accommodating. Highly recommend this place! We will definitely return.

Jan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Middeldam was lekker rustig eenkant op die plaas met net die wind se geluide.

Vir iemand wat bietjie stilte soek, is Middeldam ideaal. Die ou plaashuis is baie netjies gemaak en ons het baie lekker gebly.

Karla H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla H

Veilige plaaskuier vir 'n rustige nuwejaarswegbreek saam met vriende.

Pragtige huis met lieflike uitsigte oor die Overberg se landerye vanaf die stoep wat om die huis loop. Ons het heerlik in die kombuis om die tafel gekuier en kon gesellig ook daar braai toe die wind bietjie opgesteek het. Die grasperk voor die huis was lieflik vir bietjie sonvang en ons was naby genoeg aan Waenhuiskrans vir 'n vinnige swem in die see ook!

Ronel G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Heerlike wegbreek naweek.

Die plaashuis is heerlik ruim en uiters goed ingerig. Die grondpad op pad na die huis is glad nie sleg nie en is absoluut die moeite werd om te ry. Vriendelike eienaars wat moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Ek wens ons kon die hele week bly - dit was heerlik vir die siel om net stilte om ons te hê.

Carlize B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carlize B

Rus en vrede vir die siel.

Sien sterre.

Lizette S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Ons verblyf was heerlik en 'n mens kan met niks fout vind nie. Welgedaan, Middeldam se mense!

Die huis is pragtig, baie, baie goed toegerus en uiters skoon en netjies. Dit was 'n plesier om daar te oornag en die fynere touch aan die atlete wat daar gebly het, het 'n groot indruk op ons almal gemaak. Die eienaars is hartlik en kan trots wees.

Dee M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee M

Baie netjies, skoon en stil, pragtig.

Baie mooi plek, verder uit die dorp dat ons gedink het, maar in the einde was ons baie bly.

Karen D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Vrede en stilte in die natuur.

As jy wil wegkom uit die stad is Middeldam vir jou. Dis stil, rustig en mooi met alles in die huis wat moontlik is om jou verblyf gemaklik te maak. Ons het die DStv geniet omdat ons kon Wimbledon kyk, maar verder was hy afgekakel. Mens geniet die klanke van die werkende plaas en die twee boere is altyd bereid om jou saam te neem en meer te leer van hulle bedrywighede. Die omheinde tuin behoort aanklank te vind by mense met kindertjies en die luukse beddegoed en netjiese badkamers sal enige kieskeurige vrou gelukkig maak. Dit was my tweede besoek en ek sal beslis weer gaan.

Pieter M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

'n Heerlike gesinswegbreek met ons studente kinders!

Middeldam Plaashuis was die ideale wegbreek vakansie vir ons gesin. Ons het 5 nagte gebly en gewens dit was meer. Ons het die plaas gekies omdat daar 4 slaapkamers is, wat genoeg privaatheid gebied het vir 6 volwassenes en 'n kleuter. Bedags het ons die omgewing gaan verken of sommer net lekker gestap en ontspan op die plaas. In die aande het ons in die kombuis gekuier en bordspeletjies gespeel, terwyl die binnebraai altyd 'n lekker vuurtjie gehad het wat brand. Cobus en Heidi is baie gasvry en ons het die plaastoer met die jong lammetjies baie geniet. Ons sal beslis weer gaan!

Antje V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje V

Ongelooflik rustig.

Middeldam is 'n ongelooflike plek en ons het so lekker gerus! Much needed! Ann was baie hulpvaardig en daar het selfs 'n vars plaasbroodjie vir ons gewag Vrydag - heerlik! Ek beveel dit ten hoogste aan om op Middeldam te gaan sielsrus vind.

Candice D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

An awesome venue for friends with kids to get spend time away from the busyness of the city.

Heidi made us feel extra special by welcoming us with some lovely home-made bread and wine. The house is neat, clean and definitely makes one feel "at home". We will definitely return to Middeldam Plaashuis!

Annemie J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie J

Heerlike plaaswegbreek.

Ons het elke oomblik geniet! Die rustigheid van die plaas, die lekker ou plaashuis, kuier op die stoep ... dankie Cobus en Heidi dat julle hierdie stukkie hemel met ons deel. Die plaashuis is heerlik ingerig met alles wat mens benodig. Kamers en badkamers is ruim en gerieflik. Die kombuis is die lekkerste kuierplek met die groot tafel en binnebraai. Die stoep is gerieflik en strek rondom die huis - die ideale plek vir lang kuiers terwyl die son sak en die vuurtjie brand. Sal weer kom kuier!

Adele W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele W

'n Lekke wegbreek op die plaas!

Alles van die bespreking, betaling, aankoms en vertrek het seepglad verloop. Die tuisgebakte broodjie en opblaas swembadjie was 'n onverwagte en welkom ekstra. Die plaas is ideaal geleë om die area te verken. Ons sal definitief weer kom!

Zinelle M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zinelle M

Baie rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, die ligging is ideaal om vinnig by Bredasdorp uit te kom. Rustige plaasatmosfeer en kinders het die natuur vreeslik geniet.

Sonja R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja R

Baie lekker en Heidi maak die lekkerste plaasbrood.

Alles was baie lekker. Net twee items kort aandag sou ek sê. Ek sou verkies dat die huis elke dag skoongemaak word, al kos dit meer. En die warm water vir die opwasbak is louwarm om een of ander rede.

Ruan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Heerlike wegbreek uit die stad!

Ons tydjie op Middeldam het alle verwagtinge oortref. Die ou plaashuis is lieflik toegerus en ons het heerlik gekuier. Die hoogtepunt vir die kinders was natuurlik die plaastoer wat die eienaar vir ons gegee het. Cobus en Heidi, baie dankie vir 'n ongelooflike tyd - ons sal beslis weer kom kuier.

Emmerentia D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Pragtige, netjies en modern toegeruste plaashuis. Werklik ʼn fantastiese ervaring!

Die plaashuis bied ‘the best of both worlds’ met moderne dekor (en toegerus met als wat jy nodig het), gepaard met die gevoel van vryheid en gemaklikheid wat ʼn plaas aanbied. Pragtige uitsig - iets besonders! Lekker bederf met plaasbrood en konfyt en heerlike druiwe. ʼn Lekker kuier-huis, klein stukkie hemel op aarde. Vriendelike en professionele diens en beslis waarde vir geld.

Ohra V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ohra V

Absoluut pragtige plaashuis met 'n uitsig oor die Overbergse landerye. Baie slaapplek en heerlike rus in die vars plaaslug.

Ons was 10 gaste wat absoluut op die hande gedra was. Ons was ontvang met twee vars gebakte plaasbrode en vriendelike eienaars. Ons het heerlik op die stoep gebraai en op die groot grasperk gespeel terwyl die son se laaste strale oor die Overbergse koppies gesak het. Perfekte huis as jy die plaas en mooi natuur wil ervaar en wil wegbreek van die stad. Perfek vir groot groepe en die huis en mooi dekor los 'n nostalgie in jou agter.

Lida V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

'n Fantastiese plek! Ongelooflike uitsigte! Ideaal vir kinders.

Dankie vir julle gasvryheid, Heidie en Cobus! Ons het heerlik gekuier en gaan baie beslis weer kom. Ons dogtertjie vertel vir almal hoe lekker sy op die plaas in die modder gespeel het en die ramme gekyk het saam met Oupa. Die uitsig van die stoep af is ongelooflik en dit is so lekker stil. Julle het die huis pragtig oorgedoen! Volgende keer kom ons 'n rukkie langer!

Daphne W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne W

Middeldam Plaashuis was comfortable and the hosts were most hospitable. We enjoyed our stay and hope to return soon.

Our stay at the Middeldam Plaashuis was most enjoyable. The accommodation was comfortable and is well-appointed. Cobus and Heidi are very hospitable, helpful and accommodating. We would most certainly return and would recommend Middeldam Plaashuis to our friends and family.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1HmwiUV7EIyZX4yD9pxx7fqtU1vzlTzbRsMkr84ol78jKJ3PiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 8 mense 71 5 1 5 Middeldam Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.453325266821 20.149212552661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang