Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelkraal Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Middelkraal Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chrisna Smit S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna Smit S

Een dag te min om die plekkie ten volle te kan geniet - wil weer lank sit op die stoep.

Wat 'n voorreg om op die stoep te kon sit met al die veld so mooi met blomme! Skoon en goed toegerus, met baie vriendelike eienaars.

Elsabe V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Skoon en netjies.

Vriendelike diens, baie netjies en skoon, dankie.

Aubrey B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey B

Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke.

Ons kon in die veld om die verblyf loop om die wonderlikste blomme en verskeidenheid te sien, ook die voëllewe was besonders.

Floors P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floors P

Baie aangenaam, mooi natuuromgewing.

Die akkommodasie is in 'n kothuis met 'n besondere mooi ligging in die blommeveld. Woongeriewe is baie netjies en skoon.

Barbara S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara S

Wonderful location for walking and birding.

Hosts Johan and Magriet were very friendly, helpful and informative. Cottage was neat and clean with everything you need.

Andre M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M

Goeie ligging langs die N7.

Gerieflike huis teen die N7. Badkamer vorm deel van die een slaapkamer met geen privaatheid nie. Kan problematies wees. Baie lekker buitebraai-omring deur 'n takskerm.

Carl V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Uitstekende waarde vir geld!

Seer-sekerlik nog die skoonste en netste oornagfasiliteit wat ons al raakgeloop het! Pragtige ligging met rustige uitsig! Die lekkerste en goed ingerigte braaiskerms ooit! Moet asseblief nie die ontbyt misloop nie - 5-stergehalte! Baie Dankie aan Johan en Magriet.

Piet & Erica B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet & Erica B

Farm stay near the flowers.

Middelkraal was a convenient place to stay for the Namaqua spring flowers. The cottage was comfortable and clean, hostesses were very friendly and accommodating. On the downside, we felt that the prices charged for dinner and breakfast were somewhat excessive. The food was tasty and well presented, but basic for the price. Overall, we enjoyed our stay.

Deon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Great plek.

Kraak netjies, alles is beskikbaar en slaapgeriewe is uitstaande.

Bernard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker oorgebly met mooi blomme om huis. Verkeer op N7 pla bietjie.

Jackie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Outstanding Namaqua hospitality!

Olea cottage was simply superb! Warm, cosy, well equipped, it was the perfect base to explore the flowers in Namaqualand. Johan and Magrieta made us feel so welcome, checking in on us, making travel suggestions (including seeing the snow in Leliesfontein!) and providing the most delicious dinner. Great value for money, highly recommended.

Theuns E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns E

Puik ligging vir blomme kyk in Namakwa.

Die plek is puik geleë, baie privaat en baie vriendelike hosts! Die bederf met roosterbrood en konfyt was ekstra spesiaal!

Middelkraal Accommodation se terugvoer

Hallo Theuns,

Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie by Middelkraal geniet het.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Johan & Magrieta

Middelkraal Accommodation
Elize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Absoluut fantasties!

Die twee huisies waarin ons op die plaas gebly het, is pragtig geleë, uiters skoon en netjies, volledig toegerus en smaakvol gemeubileer. Die eienaars het ons gasvry ontvang en van waardevolle inligting voorsien oor besienswaardighede ens in die omgewing. Dit was 'n wonderlike ervaring; beslis van die beste verblyfplekke tydens ons nege dae-blommevakansie!

Marietjie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie K

Ek het 'n persoonlike verbintenis met Middelkraal gehad, en daarom was dit vir my goed om daar oor te bly, maar die tarief is veels te hoog.

Gegewe die afstand van die dorp en die min geleenthede wat die dorp in elk geval bied om eie etes te bekom (veral as jy eers laatmiddag/vroegaand kan opdaag), was die ligging prakties gesproke nie baie ideaal vir ons nie. (Etes kan as opsionele ekstra bekom word op die plaas, maar teen 'n stewige prys per persoon bo-op 'n reeds stewige akkommodasietarief, was die koste net te hoog). Die hoofhuis waar ons die kamer bespreek het, was egter vroeër jare my ouma se huis; derhalwe het ek sentimentele waarde geheg aan die venue. Die tarief is egter veels te hoog vir wat die kamer bied (ten spyte van die aparte sitkamer en die onderdakstoepgedeelte vir die gaste).

Sumeri V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumeri V

Alles wat jy benodig vir 'n naweek weg!

'n Blom in die middel van die Namakwaland.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang