Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelkraal Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Chrisna Smit S
1 nag
5.0
Sep 2024

Een dag te min om die plekkie ten volle te kan geniet - wil weer lank sit op die stoep. Wat 'n voorreg om op die stoep te kon sit met al die veld so mooi met blomme! Skoon en goed toegerus, met baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies. Vriendelike diens, baie netjies en skoon, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ons kon in die veld om die verblyf loop om die wonderlikste blomme en verskeidenheid te sien, ook die voëllewe was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floors P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie aangenaam, mooi natuuromgewing. Die akkommodasie is in 'n kothuis met 'n besondere mooi ligging in die blommeveld. Woongeriewe is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Wonderful location for walking and birding. Hosts Johan and Magriet were very friendly, helpful and informative. Cottage was neat and clean with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Goeie ligging langs die N7. Gerieflike huis teen die N7. Badkamer vorm deel van die een slaapkamer met geen privaatheid nie. Kan problematies wees. Baie lekker buitebraai-omring deur 'n takskerm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende waarde vir geld! Seer-sekerlik nog die skoonste en netste oornagfasiliteit wat ons al raakgeloop het! Pragtige ligging met rustige uitsig! Die lekkerste en goed ingerigte braaiskerms ooit! Moet asseblief nie die ontbyt misloop nie - 5-stergehalte! Baie Dankie aan Johan en Magriet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet & Erica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Farm stay near the flowers. Middelkraal was a convenient place to stay for the Namaqua spring flowers. The cottage was comfortable and clean, hostesses were very friendly and accommodating. On the downside, we felt that the prices charged for dinner and breakfast were somewhat excessive. The food was tasty and well presented, but basic for the price. Overall, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Great plek. Kraak netjies, alles is beskikbaar en slaapgeriewe is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2021

Baie netjies en gerieflik. Baie lekker oorgebly met mooi blomme om huis. Verkeer op N7 pla bietjie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang