Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelkraal Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaapstad geleë. Dit is in die hartjie van geliefde Namakwaland geleë en dien as 'n onverstoorde woning vir natuurliefhebbers. Dit is ook die perfekte oornagbestemming na of vanaf Namibië.

Daar is verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied met 'n slaapkamer en 'n badkamer.

Kom en ervaar die semi-woestyn onder 'n kombers van sterre en alles wat Namakwaland het om aan te bied. Daar is verskeie Namakwaland inheemse plantegroei en lok verskeie voëls, reptiele, insekte en klein soogdiere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chrisna Smit S
5.0
Een dag te min om die plekkie ten volle te kan geniet - wil weer lank sit op die stoep. Wat 'n voorreg om op die stoep te kon sit met al die veld so m...
Sien meer
Sep 2024
Elsabe V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Vriendelike diens, baie netjies en skoon, dankie.
Sep 2023
Aubrey B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ons kon in die veld om die verblyf loop om die wonderlikste blomme en verskeidenheid te sien, ook ...
Sien meer
Sep 2023
Floors P
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam, mooi natuuromgewing. Die akkommodasie is in 'n kothuis met 'n besondere mooi ligging in die blommeveld. Woongeriewe is baie netjies en...
Sien meer
Sep 2023
Barbara S
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderful location for walking and birding. Hosts Johan and Magriet were very friendly, helpful and informative. Cottage was neat and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Middelkraal Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang