Middelplaas Paarl Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Max K - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilig en rustig.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hello Max, baie baie dankie vir u pragtige terugvoering. Ons hoop om u vinnig weer te sien.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Charles S - Jun 2024
Algehele gradering
Besonder lekker gebly, ontbyt in bed en 'n onverwagte bonus, Jane is 'n aanwins vir M.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review. Ons hoop om u gou weer te sien.
Johannes M - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Johannes. Ons almal by Middelplaas Paarl Guesthouse waardeer dit.
Minette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld! Word met eende wakker op die plaas.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Minette, ons hoop ons sien jou en jou moeder binne kort weer. Jou sprankelende persoonlikheid is aansteeklik en ons almal het jou vrolike en interessante geselsies baie geniet. Middelplaas Paarl Guesthouse personeel.
Wilmaré V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en besonders.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Wilmaré
Altyd lekker om jou te sien.
Middelplaas Paarl Guesthouse Personeel
Kyle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Kyle
Ons waardeer jou moeite om 'n review te plaas. Veilige reis.
Middelplaas Paarl Guesthouse Personeel
Herman B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie kekker.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Hermanus
Altyd lekker om ons ou gaste terug te verwelkom.
Dankie vir jou tyd om ons 'n mooi 'rating' te gee. Ons waardeer dit.
Middelplaas Paarl Guesthouse Span, Sam, Hoof van sekuriteit ingesluit.
Jackie C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, met 'n "touch of home", heerlike suurlemoene en blomme op die handdoeke.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Ons het plunger koffie beskikbaar by die kantoor wat vooraf gereël kan word om in u kamer te sit.
Casper D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Casper. Dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Veilige reise. Anne-Marie
Elizma F - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek waar jy lekker kan rus.
Lees meerMiddelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Elizma.
Die lugversorger se kontrole gee ons by die kantoor teen 'n ekstra fooi indien gaste dit benodig.
Ons is baie trots om te noem dat ons gedurende Februarie 2024 'n generator laat installeer het en dus is loadshedding nie meer 'n probleem nie!
Baie dankie vir jou tyd om die mooi boodskap te skryf, Elizma. Ons waardeer dit.
Middelplaas Paarl Guesthouse Span
Melissa C - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging! Buite die dorp se daaglikse lawaai. Stil, rustige, ontspannende atmosfeer met gans- en eendgeluide in die agtergrond. Die uitsig oor die dam en nabygeleë plase is asemrowend gedurende seisoentyd!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dankie, Melissa, vir die pragtige woorde. Dit was heerlik om jou weer by ons te kon verwelkom.
Middelplaas Paarl Guesthouse Personeel
Nicolas V - Jan 2024
Algehele gradering
Most friendly people, beautiful views and just great!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
It was a huge honour to have hosted such a prominent guest like you, Nicolas. Your spirit is infectious. Middelplaas Paarl Guesthouse Staff
Altina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hello Altina
Please help me. You gave a 3 for cleanliness. Could you please provide feedback so that we can follow up on what was not up to standard?
This is important for me. We do not tolerate it if a room is not up to standard. Anne-Marie
Sharon S - Jan 2024
Algehele gradering
A neat, welcoming guesthouse.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Sharon
Ons waardeer jou moeite en tyd om terugvoering te gee. Ons het intussen 'n generator laat installeer wat die hele gastehuis tydens loadshedding kan laat hardloop. Daar is slegs 'n paar kamers, maar alle kamers het waaiers in.
Anne-Marie.
Yvonne H - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you, Yvonne, for the kind words despite the low rating. We would love to host you again. Take care. Anne-Marie and the guest house team.
Arrie K - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, netjiese oorslaapplek.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dankie, Arrie, vir jou terugvoer. Jy is reg rakende dat hier nie rondsit of 'uithang' areas is nie:
Gaste gebruik ons as 'n basis en gebruik hul tyd in die dag om rond te ry en die omgewing en Paarl te verken. Ons is baie sentraal gelee, 3km buite die dorp met straatligte tot by ons ingang.
Ons het wel roetes tussen die wingerde wat gaste gebruik om te draf of stap met hul diere, want dis baie veilig hier.
Veilig verder reis. Anne-Marie
Rensia D - Des 2023
Algehele gradering
Lafenis vir siel en liggaam, ongelooflike mooi area.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rensia. Ons waardeer jou tyd om die mooi boodskap te skryf baie. Groete, Middelplaas Paarl Guesthouse se personeel.
Herna V - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Herna, it was just a pleasure. Best for 2024. Middelplaas Paarl Guesthouse Staff
Frederick T - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Frederick, ons waardeer baie. Middelplaas Paarl Guesthouse Span
Hanno B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Hanno. Ons waardeer dit baie. Middelplaas Paarl Guesthouse Span
Mareike B - Des 2023
Algehele gradering
Doeltreffend, netjies.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Mareike, Middelplaas Paarl Guesthouse wens jou 'n vreedsame 2024 toe. Dit was vir ons 'n eer dat jy hier vertoef het. Anne-Marie
Wilmaré V - Aug 2023
Algehele gradering
Kalmte, vrede en natuurskoon alles in een.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Wilmare, die Middelplaas Paarl Guesthouse-Span se almal dankie vir jou pragtige woorde. Ons waardeer baie. Ons geniet dit om ons gaste te bederf.
Mark T - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant and comforatble.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you, Mark, for taking the time to write this beautiful comment. Hope to see you soon.
Middelplaas Paarl Guesthouse Team
Jacques O - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en skoon geriewe; baie lekker gekuier.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dankie Jacques. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Alicia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Alicia, baie dankie vir jou pragtige woorde. Ons waardeer dit baie. Middelplaas Paarl Guesthouse-Span
Willie M - Des 2023
Algehele gradering
Net vir oornag is dit goed genoeg.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dankie Willie vir jou tyd om die resensie te skryf.
Daar is nie soortgelyke plekke soos Middelplaas Paarl Guesthouse nie.
Ons besigheid beleid is om goeie waarde vir geld te gee. Om 'n 4 of 5 ster fasiliteit aan te bied, gaan ongelukkig ook gepaard met baie hoër tariewe. Alle basiese items soos 'n koelkas, induksie stofie met potte en panne, mikrogolf, ketel, toasters en basiese kombuis benodighede in die kitchenette, vind ons is voldoende vir ons gaste. Dit is egter baie belangrik vir ons dat alles prakties is en skoon en netjies is. Ons kry dus baie komplimente vir ons linne, beddens en veral omdat hulle ekstra lank is, as ons sportgroepe ons besoek.
Geniet julle reise verder deur ons mooi land.
Anne-Marie
Christo L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, huislike ontvangs deur eienaar.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christo vir jou vriendelike woorde.
Schalk V - Aug 2023
Algehele gradering
Presies soos verwag.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Schalk vir jou terugvoering.
Dirk T - Mrt 2023
Algehele gradering
Moet nette opsit vir muskiete!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Dirk. Ons het 'n uitbraak van muskiete in Paarl gehad net voor die groot reen. Ons vra onverskoning. Ons het onder andere blou ligte aangeskaf, kerse in kamers vir muskiete gesit. Anne-Marie
Lulekwa M - Mrt 2023
Algehele gradering
It was great.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you, Lulekwas. Anne-Marie
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie warm of koud nie.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter. Ons is jammer julle het nie so 'n wonderlike ervarng gehad nie. Ons het baie haardroeers by die kantoor. Omdat gaste per ongeluk ons haardroeers inpak, het ons dit en strykysters uit die kamers verwyder en hou ons dit by die kantoor. Ander gaste kom gereeld vra vir 'n haardroeer of strykyster en ons gee enige tyd. Anne-Marie
Twané B - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal nooit weer terug gaan nie. Dit is nie die geld werd nie.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Twané, ek weet nie of jy deurmekaar is met 'n ander plek nie, want ons het 'n plaas, nie 'n erf nie.
Kommentaar o.a. van 'n gas wie gedurende dieselfde tyd as jy hier bespreek het: "Lafenis vir siel en liggaam, ongelooflike mooi area. Middelplaas se kamers is ruim, netjies en hoogs aan te beveel. Baie sentrale ligging met ongelooflike uitsigte op die berge. Julle het ons verwagtinge oortref, dankie!"
Anne-Marie, eienaar.
Joselet J - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies, veilig.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Joselet, dit is gaste soos julle wat ons motiveer. Baie dankie, Middelplaas Paarl Guesthouse se personeel.
Jannie V - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens. Veilig, vriendelik en netjies.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hi Jannie. Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit word opreg waardeer. Ek moet ook bysê, dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontmoet. Groete Rochelle.
James C - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Good Day James. Appreciated. Middelplaas Paarl Guesthouse team
Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Pieter. Dit was heerlik om jou as gas te kon akkommodeer. Anne-Marie
Ben L - Sep 2022
Algehele gradering
Stunning and great people.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Adri we do appreciate your feed back. Save travel. Middelplaas Paarl Guesthouse Team
Johan S - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly staff and nice breakfast.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you Johan. We do appreciate. Middelplaas Paarl Guesthouse Team
Leswill L - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable, safe.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hello Leswill,
It is always a pleasure to have you back. Middelplaas Paarl Guesthouse team.
Colette R - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Colette, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Middelplaas Paarl Guesthouse span.
Wian V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi wêreld, vriendelik en gerieflik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Wian
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons almal waardeer dit so baie. Middelplaas Paarl Guesthouse Span
Ezanda B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Ezanda, baie dankie vir jou moeite om hierdie pragtige teruvoering te gee. Ons waardeer baie. Middelplaas Paarl Guesthouse Span.
Colette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Colette.
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer.
Groete,
Middelplaas Paarl Guesthouse
John V - Jun 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeiemore John
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete
Middelplaas Paarl Gastehuis span
Marowhan E - Jun 2022
Algehele gradering
Ek sal almal aanbeveel.
Shaun W - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeiemore Shaun
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word innig waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Dankie vir die ondersteuning teenoor ons as Gastehuis en dan teenoor Cat Trapping in the Winelands.
Vriendelike groete
Rochelle
Jéan M - Mei 2022
Algehele gradering
Kamer was baie groot en netjies.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you Jèan, for the rating. We do appreciate it. My apologies for the inconvenience with the TV. We are busy upgrading our guidelines in the rooms to assist guests if they struggle with something. Whenever you make use of our facility in the future, please do not hesitate to phone the 24-hour office number with your request. Anne-Marie
Jeandre M - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Jeandre, we will convey your beautiful message to Joe. We appreciate it. Anne-Marie
Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, vriendelike ontvangs en puik diens.
Dawid O - Apr 2022
Algehele gradering
Besoek aan die Paarl.
Martie D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Pierre H - Feb 2022
Algehele gradering
Ons vookeurblyplek.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Pierre.
Dankie vir die mooi boodskap. Ons gaste is soos ons 2de familie.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete MPG-Span
Lilanie S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer u mooi terugvoer baie. Veilige reis verder. MPG-span
Shaun W - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hi Shaun.
Sjoe, waardeer jou mooi resensie vreeslik baie. Julle is sulke gawe mense en ons hoop om julle weer te kan akkommodeer eendag.
Liefde & Groete
Anne Marie
Leorina S - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leorina. Anne-Marie
Leswill L - Nov 2022
Algehele gradering
Short.
Sandra E - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig gewees.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sandra vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Middelplaas Paarl Guesthouse se personeel.
Sonja J - Mrt 2022
Algehele gradering
The room was cosy and comfortable. With a balcony and a braai-place were a plus. For those who luv to braai. It is recommended for a stop n go yes. There is nothing much to do on premises.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Sonja. Thank you for your review. Anne-Marie
Magde S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Magda, ons waardeer jou tyd en mooi woorde baie. Dis gaste soos jy wie dit vir ons die moeite werd maak om ons werk met lus te doen. Anne-Marie en die res van die Middelplaas Paarl Guesthouse span.
Emma H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, gemaklik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Emma. Baie dankie vir jou review. Anne-Marie
Hennie H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die ontvang was goed met al die reisplekke van belang wat vir ons voorgelê was.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Noted. Anne-Marie
Eben D - Mrt 2022
Algehele gradering
Verblyf wat eerder wil vergeet.
Lees meerMiddelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Eben, baie dankie vir jou brief. Ons het aandag gegee aan jou klagtes en vra onverskoning. Uit die 32 eenhede het jy een gekies wat 'n binne braai en toegeboude stoep het. Verskeie gaste verkies hierdie uitleg. 9 Eenhede het 'n buite braai, glydeur en stoepie en 9 'n binne braai. Slegs een eenheid het geen hangkas wees die kamer se uitleg en ongelukkig was julle in hierdie eenheid. Ek sal hierdie behoefte aanspreek. Dankie vir jou advies, Anne-Marie.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en in die mooiste omgewing.
Lees meerMiddelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hi Joa.
Waardeer die mooi resensie. Baie bly julle het julle tydjie hier by ons geniet.
Baie dankie vir die voorstel.
Groete
Anne Marie
Maria D - Nov 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie aangenaam. vriendelike personnel, kamer baie netjies, net baie duisendpote in vertrek gewees, en die skuifdeur kon nie deeglik sluit nie.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeie middag, Maria
Baie bly om te vermeen dat julle 'n aangename kuier kon geniet. Ek vra groot onverskoning vir die duisendpote en sal onmiddelik werk maak aan die skuifdeur as ook die ander goed.
Ons hoop on julle weer te sien met 'n beter ervaring.
Groete,
Rochelle.
Bianca K - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly staff that care about their guests and community.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Bianca, baie dankie vir die mooi woorde, dit word innig waardeer. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete
Rialet V - Sep 2021
Algehele gradering
Middelplaas is in 'n klas van sy eie as dit by diens, meer as net 'n plek om oor te slaap en sommer net 'n wonderlike plek met wonderlike mense!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Rialet, ons kan in nederigheid net se BAIE DANKIE vir jou moeite en tyd vir die pragtige resensie.
Al die personeel by Middelplaas Paarl Gastehuis.
Robyn D - Okt 2021
Algehele gradering
Middelplaas het ons die bietjie rus gegee wat ons nodig gehad het na 'n lang tyd.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelikheid. Veilige reis verder.
Tertia O - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese selfsorg-eenhede wat baie goed toegerus en goed geleë is.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word innig waardeer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves.
Hopenlik sien ons julle weer sodat ons julle bietjie kan bederf.
Bernard F - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasiese Bolandse atmosfeer
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Goeiemôre Bernard
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike Groete
Middelplaas Paarl Gastehuis span
Brenda V - Jul 2021
Algehele gradering
Was a good stay. Had I known it was a Covid isolation facility prior to arrival and payment I would have booked some where else for the family safety.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Good Day Brenda.
We apologies for any inconvenience and hope to make this up for you in the future.
Only part of our Guesthouse was used in a crisis to assist the government.
Anne Marie
Covenance M - Jan 2021
Algehele gradering
Air conditioning would add more to comfort.
Hendrik D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Hendrik. Ons waardeer jou "review". Ek dink gereeld aan jou indien die nationale internet se spoed opkom in 'n geselskap. Was aangenaam om julle twee mooi mense te ontmoet.
Avril H - Nov 2021
Algehele gradering
It was well equipped but I have left with bed mite bites on the left side of my body.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hello Avril. You were the first and last person to complain about bed bugs. With a son who has a phobia of spiders, our premises are regularly treated. Even the mattresses are sprayed. Bed bugs: not at our premises. Good luck with your allergy on your future travels. Anne-Marie
Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Onaangenaam.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Anton Bezuidenhout. Eerstens het ek onverskoning gevra vir die misverstand een dag met skoonmakers. Ons het jou vir die dag ook terugbetaal en ek het al die werkers die aand 21:00 ingeroep na julle kamer oor die aangeleentheid. Dis ook nie vir ons 'n aanvaarbare situasie nie. op u eie versoek, omdat u kostes wou spaar, is die los matras in die kamer vir u tiener seun gesit. Daar is standaard 2 stoele in 'n kamer. Let wel - dit was nationale atlietiek week in Paarl en ons was vol bespreek. Anne-Marie, Gastehuisbestuurder.
Annelize C - Nov 2020
Algehele gradering
Die diens was baie goed en die eenheid was baie netjies.
Saretta V - Okt 2020
Algehele gradering
So mooi, netjies, skoon en vriendelike diens.
Charles L - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Charles for this awesome review. We do appreciate it. Congrats to your groups winnings and beautiful achievements. We hope to see you again soon.
Anne-Marie and Suzanne
Anton V - Des 2020
Algehele gradering
Amazing.
Francois S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Lees meerMiddelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hallo Francois, dit was 'n voorreg om julle te kon leer ken. Mag die laaste stukkie van 2020 rustig en goed verloop. Anne-Marie.
Allison N - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful location, great service and very friendly, kind and helpful owner.
Lees meerMiddelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Allison we appreciate your time to write this beautiful comment. May your son just excel in his sports.Anne-Marie
Anna-marie R - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige oornagfasiliteite met 'n plattelandse atmosfeer, persoonlike gasvryheid van eienaar en lieflike bederf-ontbyt.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Anna-marie. Ons gaste maak dit vir ons lekker.
Lizel C - Apr 2019
Algehele gradering
The place is just what you need.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Lizel, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie
Zelda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice and relaxing.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Zelda, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie
Hermien T - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Hermien, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer.Anne-Marie
Lydia V - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en naby. Lekker wegbreek van stad se geraas!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Lydia, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer. Anne-Marie
Hannes D - Jan 2019
Algehele gradering
Gaan kyk self.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Mens kan net dankie sê in alle nederigheid. Ons het net wonderlike gaste al die pad.
Cordi B - Jan 2019
Algehele gradering
'n Baie ontspanne prettige wegbreek.
Pierre H - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en pragtige uitsig oor vallei.
Dewaldt D - Mrt 2019
Algehele gradering
Vrede.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dewaldt, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Anne-Marie
Avril D - Feb 2019
Algehele gradering
Anne Marie was great to deal with and is friendly and welcoming.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Avril, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie
Ashleigh J - Jun 2019
Algehele gradering
It was a really great place to chill and relax. The staff and service was awesome, Thank you!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n baie goeie plek om te ontspan. Die personeel en diens was fantasties, dankie!
Sien uit daarna om weer terug te kom. Prys en gasvryheid was indrukwekkend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you, Ashleigh. We enjoyed your friendliness the week you stayed with us.
We wish you well on your travels.
Anne-Marie
Desmond H - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dit was vir ons 'n eer om julle met julle pragtige Jack Russeltjie te kon akkommodeer. Anne-Marie
Ilze V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was voldoende.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Ilze ons vra onverskoning vir die ongerief. Ons het 'n beleid dat ons dadelik 'n plan maak deur hetsy 'n ander kamer vir ons gaste te gee of dat ek die geraasmakers stil maak. Dis jammer dat ek nie van jul probleem geweet het nie want ek sou dit dadelik opgelos het. Die salige plaas- en veral aandstilte is juis wat ons gastehuis uniek maak. Anne-Marie
Nita G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens!
Charlotte G - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent!
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Dear Shelley,
We do appreciate your comment. You are always welcome.
Regards,
Anne-Marie
Jaques L - Des 2018
Algehele gradering
Uitstaande gasvryheid.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jaques en Mandie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Anne-Marie
Ej B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie hartlik.
Middelplaas Paarl Guesthouse se terugvoer
Thank you, we do appreciate your feedback. You are always welcome at Middelplaas Paarl Guesthouse.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang