Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelplaas Paarl Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Max K
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, veilig en rustig. Maklik en vinnige inboekproses. Vriendelike personeel. Alles wat 'n ou nodig het in die eenheid met parkering reg voor die deur. Ons eenheid het 'n pragtige uitsig gehad op 'n dam. Tydens inboek is daar gevra hoe en wanneer jy ontbyt verwag en die volgende oggend was dit presies op tyd en heerlik voorberei en afgelewer na die eenheid in die reën deur baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hello Max, baie baie dankie vir u pragtige terugvoering. Ons hoop om u vinnig weer te sien.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hello Alexia, thank you so much for your beautiful review. It was guests of ours that played such loud music. Thank you for bringing it to our attention. We want all our guests to have an excellent stay with us.

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Besonder lekker gebly, ontbyt in bed en 'n onverwagte bonus, Jane is 'n aanwins vir M. Besonder lekker gebly, ontbyt in bed en 'n onverwagte bonus, Jane is 'n aanwins vir Middelplaas a.g.v. haar puik diens en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi review. Ons hoop om u gou weer te sien.

Johannes M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Dit is presies, en vir my nog meer werd, as wat ek voor betaal het. Die diens en gasvryheid is fantasties. Help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi woorde, Johannes. Ons almal by Middelplaas Paarl Guesthouse waardeer dit.

Minette E
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjies, waarde vir geld! Word met eende wakker op die plaas. Chandra by ontvangs was baie gaaf. Middelplaas is 'n paar minute buite Paarl middestad geleë weg van die verkeer en geraas op die R 45. Die plaaslewe is kos vir my siel. Anne-Marie het spesiaal vir my 'n omelet gemaak. Dit was heerlik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Minette, ons hoop ons sien jou en jou moeder binne kort weer. Jou sprankelende persoonlikheid is aansteeklik en ons almal het jou vrolike en interessante geselsies baie geniet. Middelplaas Paarl Guesthouse personeel.

Wilmaré V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld en besonders. Ek het soos altyd baie lekker gekuier en ontspan op die plaas. Die mense is kosbaar en vriendelik en gaan die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hallo Wilmaré Altyd lekker om jou te sien. Middelplaas Paarl Guesthouse Personeel

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. They were very helpful and we were able to make a last-minute booking and late arrival with no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hallo Kyle Ons waardeer jou moeite om 'n review te plaas. Veilige reis. Middelplaas Paarl Guesthouse Personeel

Herman B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie kekker. Baie lekker. Stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hallo Hermanus Altyd lekker om ons ou gaste terug te verwelkom. Dankie vir jou tyd om ons 'n mooi 'rating' te gee. Ons waardeer dit. Middelplaas Paarl Guesthouse Span, Sam, Hoof van sekuriteit ingesluit.

Jackie C
1 nag
4.8
Jun 2024

Heerlik, met 'n "touch of home", heerlike suurlemoene en blomme op die handdoeke. Middelplaas was pragtig, dankie. Net 'n persoonlike voorkeur, sou eerder filterkoffie saam met die ontbyt wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Ons het plunger koffie beskikbaar by die kantoor wat vooraf gereël kan word om in u kamer te sit.

Casper D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Gerieflik en gemaklik. Lekker gebly, maar 'n vroeë oggend beskuit sal welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hallo Casper. Dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Veilige reise. Anne-Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda54607cc4f62805b08bc9e35e094d55275e9c07ed540ec69e6c2dcae877d60e320ac81f527b967f3071d603145b0d394ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Malmesbury Road R45 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.688179909224 18.967795327289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang