Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelplaas Paarl Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marie F
1 nag
5.0
Jan 2025

Depressing. The braai funnel was too noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hi, we apologise for the noise of the braai funnel. We have notified our team to fix the problem causing the noise.

Willemien M
1 nag
5.0
Jan 2025

Alles wat mens nodig het. Heerlike, veilige netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Baie dankie vir die mooi review, dit was so lekker om jou by ons te hê! Hoop om gou weer te sien.

Gunther C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sakpas, gerieflik, rustig. Vriendelike diens, uitstekende kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi woorde en deurdagte resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy so 'n positiewe ervaring tydens jou verblyf gehad het. Dit beteken baie vir ons dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te deel. Ons streef daarna om die beste moontlike ervaring vir ons gaste te bied, en die wete dat ons jou besoek onvergeetlik kon maak, maak werklik ons dag. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom! Weereens dankie, en pas op!

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hello Venise, Baie dankie vir jou mooi review. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Anonieme gas
1 nag
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2025

Teleurgesteld. Ongelukkig nie, die kamers was verwaarloos en vervalle - glad nie soos in die foto's uitgebeeld. Verder was die gaste baie luidrugtig om 01:00 in die oggend. Die kamers was baie warm met 'n baie klein waaier wat redelik onvoldoende was. Die ingangshel het nie gewerk nie. Ons moes elke keer die kantoor skakel as ons in en uit beweeg het. Ontbyt was ook glad nie iets om oor huis toe te skryf nie, veral die prys in ag geneem.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
Hello Jackie, ek vra omverskoning dat die kamers nie op standaard was vir u nie. Ek het my span reeds ingelig oor die kamer, asook die hek wat nie wou werk nie. Dankie vir die terugvoering.

Maylene S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Dit was so wonderlik, so rustig en pragtig. Anne-Marie en die res van haar personeel was so gaaf en altyd bereid om te help. Ek sal baie graag weer na Middelplaas wil gaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Stunning. Very relaxing. The staff were very friendly and kind. The accommodation is very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Very comfortable stay will book again. Very comfortable stay and the service was good. Perfectly fried eggs for breakfast thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Middelplaas Paarl Guesthouse
It was an absolute pleasure hosting you! Thank you for the kind words. Have a blessed day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc29c95bf1d93742689e6f91e10b994d6c4b6a761d4e5fb0514d5f69dd967aa8d3f2653dba1076ca63deabe4d3bdd967cde3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Malmesbury Road R45 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.688179909224 18.967795327289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang