Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelpunt Game Breeders

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Middelpunt Game Breeders
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O

Baie gasvryheid, rustig.

Baie lekker hier gebly, my kamer was skoon, netjies en warm. Rustige omgewing!

Middelpunt Game Breeders se terugvoer

Ons is bly as dit vir julle 'n lekker ervaring was en dat julle die rustigheid kon inneem.

Middelpunt Game Breeders
Desmond S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S

Pragtig, stil, netjies en personeel baie gasvry.

Teesakkies en 'n glas moet asb. standaard uitgeplaas word. Die kamer moet kan sluit van buite. Die gebou staan verkeerdom met die enigste sonlig-inlaat aan die suidekant. Die vertrek sal baie koud wees in die winter, maar die elektriese kombers en kaggel in die saal met gratis hout het baie gehelp. Maak seker van die km-afstande vanaf die dorp en teerpad. 'n Meer prominente bord by die teerpad se afdraai sal ook help. Ek het iewat gesukkel in die nag om die plek te vind. Die inverter het gehelp om die beurtkrag se uitwerking te versag. Jacques en Joan is pragtige mense. Dit was 'n wonderlike venue vir hierdie sakereis.

Middelpunt Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Desmond. Ons gaan dit ter harte neem en kyk waar ons verbeteringe kan aanbring om dit meer gerieflik vir ons gaste te maak.
Dit was 'n plesier om jou te huisves.

Middelpunt Game Breeders
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b5240db171eb11b3f0947ce398a5b865bc72abe3c728447c6b118fe8c0ecacd46ee2391c885216387a2b7c29ea5507610cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3.2 km from R703 Farm Middelpunt Game 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.716184085811 26.538848876953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang