Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelpunt Game Breeders

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Sarie O
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie gasvryheid, rustig. Baie lekker hier gebly, my kamer was skoon, netjies en warm. Rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Middelpunt Game Breeders
Ons is bly as dit vir julle 'n lekker ervaring was en dat julle die rustigheid kon inneem.

Desmond S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2023

Pragtig, stil, netjies en personeel baie gasvry. Teesakkies en 'n glas moet asb. standaard uitgeplaas word. Die kamer moet kan sluit van buite. Die gebou staan verkeerdom met die enigste sonlig-inlaat aan die suidekant. Die vertrek sal baie koud wees in die winter, maar die elektriese kombers en kaggel in die saal met gratis hout het baie gehelp. Maak seker van die km-afstande vanaf die dorp en teerpad. 'n Meer prominente bord by die teerpad se afdraai sal ook help. Ek het iewat gesukkel in die nag om die plek te vind. Die inverter het gehelp om die beurtkrag se uitwerking te versag. Jacques en Joan is pragtige mense. Dit was 'n wonderlike venue vir hierdie sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Middelpunt Game Breeders
Baie dankie vir jou terugvoering, Desmond. Ons gaan dit ter harte neem en kyk waar ons verbeteringe kan aanbring om dit meer gerieflik vir ons gaste te maak. Dit was 'n plesier om jou te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b5240db171eb11b3f0947ce398a5b865bc72abe3c728447c6b118fe8c0ecacd46ee2391c885216387a2b7c29ea5507610cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3.2 km from R703 Farm Middelpunt Game 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.716184085811 26.538848876953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang