Middelpunt Game Breeders
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Middelpunt Game Breeders is 'n pragtige wildplaas versteek tussen die Vrystaat se woude, bome, rotse en vlaktes. Die rustige plaas bied ongerepte natuurlike prag en talle wildspesies en is net 10 km vanaf Brandfort op die S496.
Verblyf word aangebied in 2 Luukse Gastekamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, 'n Jag Huis met slaapplek vir 6 gaste of 'n Silo met slaapplek vir 4 gaste. Elke Luukse Gastekamer het 'n dubbelbed, die Jag Huis het 6 enkelbeddens en die Silo het 4 enkelbeddens. Elkeen van die vier eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die Jag Huis het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie toegerus is en elkeen van die vier eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe. Die Jag Huis het ook 'n knus sitarea en kaggel. Gratis WiFi is in alle eenhede en gemeenskaplike areas beskikbaar.
Gaste het volledige toegang tot 'n groot gastesitkamer met genoeg eet- en sitplek sowel as 'n kroeg. Hierdie hoofgebou het ook 'n kombuis waarvan gaste gebruik kan maak. Buite is daar 'n gemeenskaplike boma sodat gaste saans lekker saam rondom 'n vuur kan kuier en kwaliteittyd saam kan spandeer. Daar is ook 'n plonspoel vir die warmer dae.
Die kamp is die tuiste van talle bokspesies en wildritte is beskikbaar en kan gereël word om ander spesies buite die kamparea te besigtig en om die sonsondergang van die bopunt van die berg af te ervaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Gaste dink Middelpunt Game Breeders het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang