Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelstevlei Gastehuis

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstevlei Plaas, 45 km vanaf Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 320 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Middelstevlei Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis 45 km buite Laingsburg op 'n grondpad uit die dorp.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die huis het sonkragbeligting en gebruik 'n gasgeiser. Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas wat met gas werk, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke in en lei na 'n eetarea met 'n ingeboude braai.

Buite is daar 'n boma-area waar gaste om die vuur met 'n glasie wyn kan kuier of in die swembad kan afkoel. Die plaas het voetslaanpaaie om te verken en 'n "waterval" wat slegs loop wanneer dit reën wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Judy D
Saam met vriende
5.0
A visit to Middelstevlei is 'food for the soul'. We all had a lovely 'Women's Day' weekend at Middelstevlei Guest House. Antoinette was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Loraine S
Saam met vriende
5.0
Ons het gekom vir 'n naweek en ta-ta gese met koffers vol onvergeetlike memories. Wat is dan nou lekkerder as 'n blikbeker koffie met 'n vars gebakte ...
Sien meer
Jun 2024
Justin V
Saam met vriende
5.0
Goeie wegbreek. 'n Wegbreek by Middelstevlei sal ek aan enige iemand aanbeveel. Dit is afgesonder genoeg vir jou om te ontspan (geen sein, geen kragpr...
Sien meer
Feb 2023
Piet P
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Dit was die beste tyd van ons lewe. Rustig, stil, weg van die lawaai van die stad. Soggens maak die mooi sang van die voëls jou wakk...
Sien meer
Jan 2023
Jolandi L
Saam met lewensmaat
4.8
Die Karoo-stilte is net wat ons nodig gehad het om bietjie te ontspan. Vanaf ons aankoms tot die einde van ons verblyf was wonderlik. Die eienaars doe...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Middelstevlei Plaas, 45 km vanaf Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Middelstevlei Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein Roggeveld Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstevlei Plaas, 45 km vanaf Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87577c3cb2fb63070cd64f8a609742e84782cb96e4f74494c0bb8a0ffa38666abf4893ffdf54834563e3e1410baf3eda12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Farm Middelstevlei 45 km from Laingsburgh 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.923743365934 20.958058835057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang