Middelwater Farm Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariel In Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
C. E - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig en die geld werd.
Zirk J - Des 2023
Algehele gradering
Middelwater neem gasvryheid tot nuwe hoogtes, netjies en heerlike kos!
Nico L - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Edna N - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. My seuntjie het die ganse verskriklik baie geniet.
Middelwater Farm Hotel se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Edna - ons waardeer jou tyd opreg. Ons kan net verbeter op kritiek. Ons probeer ons uiterste bes om elke gas tevrede en tuis te laat voel.
Groete
Mariël
Carolien D - Nov 2023
Algehele gradering
Absolute luxury, fantastic service and food!
Charles M - Okt 2023
Algehele gradering
Oorgebly vir een aand terwyl op reis. Sal graag weer so maak. Heerlike ervaring.
Martie K - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd so lekker om daar oor te bly.
Marc G - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome stay-over!
Martie K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik om by uit te kom.
Gloudina K - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome people.
Magda C - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en diens uitstekend.
Netta D - Jun 2022
Algehele gradering
Middelwater het vir my en my dogter laat vergeet van ons alledaagse lewe.
Kara D - Des 2021
Algehele gradering
Keurig.
Hendrik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Really fantastic stay. Can't stop telling my family about my experience there.
Middelwater Farm Hotel se terugvoer
Thank you for making time to write this awesome review. We appreciate this and are looking forward to host you at Middelwater soon. Kindest regards
Eugene K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike luukse verblyf.
Liezl H - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en rustig.
Lilany J - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Middelwater Plaas, Langs die R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang