Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelwater Farm Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariel In Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Middelwater Farm Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
C. E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C. E

Lekker, rustig en die geld werd.

Baie lekker gebly. Die mense het mooi na ons gekyk en die gasheer was awesome. Het haar geselskap en gasvryheid baie geniet.

Zirk J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirk J

Middelwater neem gasvryheid tot nuwe hoogtes, netjies en heerlike kos!

Uitstekend! Pragtige gasteplaas, besondere gasvryheid. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Nico L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Perfek.

Amazing! Baie lekker oornag plek net buite Bloemfontein. Marial laat mens so welkom voel. En aand ete uit boonste rakke. Bly gerus hier.

Edna N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edna N

Baie rustige omgewing. My seuntjie het die ganse verskriklik baie geniet.

Was baie lekker, kos was lekker. Kamer was nie so heel mooi skoon nie, baie stof. En die badkamer het regtig gestink.

Middelwater Farm Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Edna - ons waardeer jou tyd opreg. Ons kan net verbeter op kritiek. Ons probeer ons uiterste bes om elke gas tevrede en tuis te laat voel.
Groete
Mariël

Middelwater Farm Hotel
Carolien D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien D

Absolute luxury, fantastic service and food!

Hierdie verblyf is 'n groot bederf. Omgewing, diens, kos, uit die boonste rakke!

Charles M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Oorgebly vir een aand terwyl op reis. Sal graag weer so maak. Heerlike ervaring.

Gasvrou is vriendelik en gaan uit haar pad om jou spesiaal te laat voel. Verblyf is luuks. Plaasatmosfeer is rustig. Aan te bevele!

Martie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Altyd so lekker om daar oor te bly.

Alles is skoon en netjies en die kamers is ruim. Die gasvrou is uitstekend en die kos heerlik.

Marc G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc G

Awesome stay-over!

Mariel is an absolutely awesome host! Homemade meals are just fantastic! We will be back!

Martie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie gerieflik om by uit te kom.

Heerlik gebly en hartlik verwelkom. Muriel en Abraham het ons so tuis laat voel. Die aandete en ontbyt was heerlik. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

Gloudina K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina K

Awesome people.

Everybody was very helpful, experienced and very, very friendly. Beautiful room with everything you need. I give our stay and the staff a 5 star. We will definitely go back and recommend it!

Magda C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Gasvryheid en diens uitstekend.

Met aankoms het Mariel en Abraham ons vriendelik ontvang en verwelkom. Die kamer was pragtig netjies en skoon asook goeie gehalte linne. Aandete beveel ek defnetief aan. Kos was heerlik, asook ontbyt, 'n ete by Middelwater Hotel 'n moet. Sien julle definitief weer.

Netta D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta D

Middelwater het vir my en my dogter laat vergeet van ons alledaagse lewe.

Almal was vriendelik, die diens was puik. Ons sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.

Kara D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara D

Keurig.

Wonderlike oase! Besonderse dienslewering.

Hendrik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Really fantastic stay. Can't stop telling my family about my experience there.

Never more at home than at Middel Water Farm hotel.

Middelwater Farm Hotel se terugvoer

Thank you for making time to write this awesome review. We appreciate this and are looking forward to host you at Middelwater soon. Kindest regards

Middelwater Farm Hotel
Eugene K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K

Heerlike luukse verblyf.

Sien hier bo. Al voel dit effens vêr van N1 was ek verras oor hoe toeganklik dit wel is. Mariel die gasvrou is uitstaande en maak die oorslaap ‘n wonderlike ervaring en herinnering. Heerlike plaaservaring en uitstaande kos. Sterk aan te beveel.

Liezl H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Heerlik, pragtig en rustig.

Pragtige plekkie in 'n lieflike rustige omgewing. Alles wat jy nodig het en meer. Heerlike ontbyt! Baie dankie vir besondere gasvryheid.

Lilany J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilany J

Fantastiese ervaring.

Het vir my ouers 'n aand bespreek as 'n geskenk vir my pa se verjaarsdag. Hul het dit baie geniet. Beskryf as baie luuks en modern. Baie vriendelik verwelkom. Heerlike aandete en ontbyt. Sal definitief aanbeveel en weer besoek.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middelwater Plaas, Langs die R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvbRqRvCWPrftLv95uWklD5nvKbPRC5p6bd72wjjxQeTlo47RW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Farm Middelwater Off the R30 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.9112453233 26.330903655312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang