Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middle Street Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en dit maak dit 'n heerlike oornag-stopplek.

Dié verblyf beskik oor 9 eenhede en bied verblyf aan 23 gaste. Geriewe sluit 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in. Geriewe op die perseel sluit in: gemeenskaplike braai-area, eetkamer waar ontbyt geniet kan word teen 'n ekstra koste, sake-geriewe, kredietkaartgeriewe, daaglikse skoonmaakdienste en 'n swembad.

Die instansie is kindervriendelik. Let asb. daarop dat rook streng verbode is in die gebou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Reünie naweek. Ons het heerlik gebly. Als werk reg en seepglad, van ontvangs tot jy vertrek.
Aug 2024
Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker dankie. Elmien en die familie is baie vriendelik en het ons soos eregate ontvang. Dit is baie netjies.
Jul 2024
Elana S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Ons het so lekker gebly, die geriewe was silwerskoon en ons het baie lekker geslaap. Ons sal vir seker weer hier oorbly.
Mrt 2024
Kelly D
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable stay. Cleanliness, value for money. Beautiful nature, quietness, helpful staff, room felt homely. Location excellent, easy to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adri P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig, dankie. Baie dankie, was aangenaam.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Middle Street Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang