Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Saddle and Trout Resort

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Anton D
1 nag
5.0
Jun 2024

Een van die mooiste oorde in Midlands. Midlands Saddle & Trout is my gunsteling oornag verblyf. Ongelooflike natuur landskap en uitsig. Vriendelike diens en 'n 5-ster-restaurant. So baie aktiwiteite beskikbaar om te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Def. 'n plek om te besoek. Baie mooi uitsig en ruim woonplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Amazing, lovely and my kids loved the horse riding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

It was good to relax away from the city. It was peaceful, the only thing is that the jacuzzi was not cleaned and couldn't be used. And there were lots of flies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Die kort wegbreek was genotvol. Die omgewing/natuur is rustig. Die fasiliteite is voldoende, maar die oorde het opknapping nodig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Rustig, mooi, vriendelik. Baie lekker, bietjie min om te doen vir volwassenes. Kos lekker. Perdry nice.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2024

Was okay vir 'n naweek. Verblyf was glad nie sleg nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein B
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Net vinnig oor geslaap oppad terug Gauteng toe. Die omgewing is baie mooi. Die eenhede en restaurant het 'n bietjie onderhoud nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mario O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Baie genotvol. Baie lekker gebly, mense vriendelik en kos lekker. Klein goedjies wat wel meer onderhoud kort kan groot verskil maak aan totale ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 27

Resensies 803

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang