Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midrand Conference Centre

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Tidimalo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 4 resensies vir Midrand Conference Centre
Netheid
3.0/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.3/5
Bernard B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Was daar vir onderhoud.

Moes oornag om vroeg die volgende oggend by onderhoud op die perseel te wees. So dit was baie gerieflik.

Leanda C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leanda C

Swakste gastehuis wat ek al ooit in gebly het!

Om mee te begin, het hulle nie vir ons gesê waar die ontbyt is nie. My man het die oggend gaan vra waar dit is en hulle het hom laat weet. Intussen het ontbyt geskuif. Ons het opgestaan en daar was nie warmwater nie. Ons het ontvangs gebel en hulle het kom kyk en niks verder nie. 45min later het ons weer ontvangs gebel en het hulle vir ons 'n ander kamer gegee om in te gaan stort wat in 'n ander gebou omtrent 100m na 200m van ons af was. Ons het alles opgepak en geskuif en weer afgepak en weer opgepak wat ons toe ons ontbyt heel en al gemis het. Dit is belaglik om R1640.00 te betaal vir 'n plek wat duidelik nie 4-ster is nie.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dirk U - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk U

Glad nie tevrede nie.

Ons het daar aangekom die middag na 17h00. Die sekuriteitsdame by die hek het ons glad nie laat welkom voel nie, is asof ons daar ingebreuk het. Die ontvangs was so deurmekaar, ons het meer as 15 min gestaan en wag vir ons sleutel. Die kamer het nie 'n yskas in gehad nie. Die aircon het nie so lekker gewerk soos dit moes nie. Mens sal dink vir R1500 per nag sal daar darem vol DStv wees in die kamer en dat die kamer 'n groot TV het, daai 38'' doen dit nou nie vir my nie. Die ontbyt het darem opgemaak.

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 144 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendulum-weg 661, Halfway House, Uitbreiding 12, Midrand, 2010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzOThhYmE5LTg5NTYtNDI0MS1iZTg3LWZkNzQ0ODE1OWI1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 661 Pendulum Road Halfway House, Extension 12 2010 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.00545 28.131281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang