Midrand Conference Centre
- Kapasiteit: 144 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendulum-weg 661, Halfway House, Uitbreiding 12, Midrand, 2010, Gauteng
- Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Midrand Conference Centre bied gastehuis-verblyf oorkant die Gallagher Konferensiesentrum en is tussen die groot sakekerns van Pretoria en Johannesburg in Gauteng geleë. Dit bied gaste maklike toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe, Sandton en Pretoria.
Daar is 8 gastehuise op die perseel met 110 kamers en 15 konferensielokale met gratis WiFi wat dit een van die gewildste konferensiesentrums in Gauteng maak.
Die venue het maklike toegang tot die Gautrein en die Midrand-stasie is net 2 kilometer hiervandaan. Dit is genomineer as 1 van die 2 top-konferensiesentrums in Gauteng deur Star Readers' Choice Awards en is ook as 1 van die 2 top-trouvenues in Gauteng aangewys by die toonaangewende, jaarlikse ABIA Brides’ Choice Awards.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Tidimalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pendulum-weg 661, Halfway House, Uitbreiding 12, Midrand, 2010, Gauteng
- Gaste dink Midrand Conference Centre het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 144 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendulum-weg 661, Halfway House, Uitbreiding 12, Midrand, 2010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang