Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midvaal Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Shirley-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Ons het ons verblyf by Midvaal Gastehuis vreeslik geniet, 'n baie rustige plek met alles wat mens benodig. Ons was baie vriendelik ontvang. Ek kan Midvaal Gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nedine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik en lekke rustig! Inderdaad lekke! Vriendelike gasvrou. Kamers was mooi en netjies skoon met alles wat 'n mens benodig. Sal vir seker weer daar oornag as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie netjiese verblyf. Naby als wat ons nodig gehad het. Gerieflike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Lekker, vriendelik en netjies. Ons het 'n plekkie gesoek om te oornag vir 'n trou waarby ons deel van was in die nabye gebied. Midvaal was baie akkommoderend en almal is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Midvaal Gastehuis bied lekke slaapplek aan. Ontvangs was ons baie vriendelik verwelkom en die dame het ons vroeër laat in gaan omdat ons so ver gereis het. Ons het heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great! Great service and clean room with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig en aangenaam. Heerlik gebly. Gashere was baie hulpvaardig en vriendelik! Kamer is gerieflik ingerig en silwerskoon, maar ek sou graag wou hê dat daar vurke saam met ons eetgerei was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal N
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Perfek. Baie lekker plekkie. Baie dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker, rustig, ongelooflike atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en veilig, mense was baie vriendelik. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Vriendelik, netjies. Geen beurtkrag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang