Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midvaal Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton. Verblyf word in 'n selfsorg-eenheid en 3 gastekamers aangebied.

Die Blue-kamer en Luukse Koninginkamer is elkeen geskik vir 2 gaste en die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het.

Die Standaard-kothuis en Deluxe Koninginkamer bied elk slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n dubbelslaapbank. Albei badkamers het 'n stort.

Die Standaard Tweeslaapkamer-chalet is geskik vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 6 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die chalet is volledig ingerig vir selfsorg en is met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond toegerus.

Die gastekamers het elkeen sy eie kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Shirley-ann H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ons het ons verblyf by Midvaal Gastehuis vreeslik geniet, 'n baie rustige plek met alles wat mens benodig. Ons was baie vriendelik ontvang....
Sien meer
Aug 2024
Nedine D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en lekke rustig! Inderdaad lekke! Vriendelike gasvrou. Kamers was mooi en netjies skoon met alles wat 'n mens benodig. Sal vir seker weer daa...
Sien meer
Apr 2024
Martin V
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese verblyf. Naby als wat ons nodig gehad het. Gerieflike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het.
Apr 2024
Leanne L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, ongelooflike atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en veilig, mense was baie vriendelik. Sal definitief weer terug gaan...
Sien meer
Des 2023
Naomi J
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, netjies. Geen beurtkrag!
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Midvaal Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang