Midway Overnight Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Frederik Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Desiree V - Aug 2024
Algehele gradering
Kamer was puik.
Elsabe E - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, vriendelike diens.
Wouter M - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sharleen M - Jun 2024
Algehele gradering
Ons was doodmoeg na lang tyd op die pad en het lekker uitgerus.
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker en ontspannend.
Elize C - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim eenheid, heerlike fasiliteit in 'n goeie buurt.
Jaco P - Feb 2024
Algehele gradering
Uitgerus, afgekoel met aircons, baie lekker plek.
John C - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Adele J - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat jy en jou gesin benodig is daar, fantastiese oornag akkommodasie en vry.
Ben S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek.
Karla W - Jan 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Mellisa W - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Dawid N - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Nico B - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Dirk R - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik ruim, billike tariewe.
Sean D - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful old charm.
Jon K - Des 2023
Algehele gradering
Good stopover in Kimberley.
Ben S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie oornag plek.
Sharon E - Apr 2023
Algehele gradering
House was very comfortable, clean and convenient.
Ben S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Marius L - Jan 2023
Algehele gradering
'n Baie vinnige oorslaap, maar die moeite werd.
Angelique C - Jan 2023
Algehele gradering
Selfsorg.
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Voldoen aan basiese vereiste. Fotos bly maar fotos.
Midway Overnight Rooms se terugvoer
Johan, ek is baie jammer om te verneem dat julle so 'n slegte ondervinding gehad het. Ons TV's is almal (Smart TV's) en ons bied boonop gratis Netflix en WiFi aan. Persone wat volle DTSV intekenare is, kan gebruik maak van DSTV se (Streaming Channels) en alle kanale wat tuis beskikbaar is, is ook dan beskikbaar op ons TV's.
Ek vra om verskoning dat die beddegoed nie aan somer standaarde voldoen nie maar ons het darem lugversorging in alle kamers.
Baie dankie vir jou terugvoering.
Frik
Jaco B - Apr 2023
Algehele gradering
Met ons aankoms 14:00 was daar steeds mense in die sitkamer wat reeds 10:00 uit moes wees. Kamer was nooit skoongemaak nie. Aircon het nie koud gemaak nie.
Midway Overnight Rooms se terugvoer
Jaco, ek is bitter jammer om van jou slegte ondervinding te hoor maar baie dankie vir die eerlike resensie.
Net ter verduideliking; die sitkamer is 'n gedeelde area wat tot beskikking van al ons gaste is en is nie eksklusief vir die kamer waarin julle gebly het nie. Die kamer waarin julle gebly het was deeglik skoon gemaak nadat die vorige gaste uit is.
Die vorige gaste het 'n gestremde kind en hulle kom gereeld Kimberley toe vir behandeling. Op die betrokke dag moes hulle wag tot 4 uur voor hulle huis toe kon vertrek en daarom het ek aangebied dat hulle in die sitkamer kon wag totdat hulle vervoer opgedaag het.
Ek is bewus van die aircon en ek het reeds 'n bestelling geplaas om dit te laat regmaak.
Weereens is ek baie jammer oor die voorval. Ek sou dit waardeer indien jy die probleem onmiddellik onder my aandag kon bring en ek sou dit met graagte uitsorteer. Ons gaste se gerief is vir ons uiters belangrik en ons sal alles in ons vermoe doen om hulle tevrede te stel.
Ina D - Des 2022
Algehele gradering
The accommodation was excellent.
Ben S - Des 2022
Algehele gradering
Weereens baie lekker.
Aldridge C - Okt 2022
Algehele gradering
Was goed gewees en ons het lekker geslaap.
Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim, netjiese, veilige verblyf.
Ben S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, ons sal beslis weer daar oornag.
Gladwin V - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice in a quiet and safe area. Also very conveniently located. Would book ther again.
Midway Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Hoop om gou weer van julle te hoor.
Lynette V - Jan 2022
Algehele gradering
Halfweg oornag verblyf.
Pelonolo M - Mrt 2022
Algehele gradering
My stay was fanatic whereby the time we had to check out I didn't wanna leave that's how much I enjoyed myself.
Anicha V - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike kliëntediens en vriendelikheid.
Magda N - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Rudolph P - Okt 2022
Algehele gradering
Good clean, safe area and friendly customer care.
Midway Overnight Rooms se terugvoer
Hope to see you again soon.
Selma D - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom.
Midway Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang