Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midway Overnight Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Midway Overnight Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Desiree V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Kamer was puik.

Ja, absolutely, ek sal beslis weer kom.

Elsabe E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Skoon, netjies, ruim, vriendelike diens.

Heerlik ruim, skoon en netjies.

Wouter M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M

Rustig.

Perfek, dankie. Aan te bevele.

Sharleen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M

Ons was doodmoeg na lang tyd op die pad en het lekker uitgerus.

Plekkie was gemaklik, veilig en netjies. Ons het tuis gevoel en was hartlik ontvang.

Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustig, lekker en ontspannend.

Baie lekker gebly by die pooltafel. Lekker gespeel en ontspan. Ek het lekker privaatheid. Die huis en kamers is skoon en alles wat ek nodig het. Veilig en naby die winkels. Die eienaars is baie vriendelik. Ek voel sommer tuis.

Elize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Ruim eenheid, heerlike fasiliteit in 'n goeie buurt.

Was meer as die moeite werd vir die prys! Ons sal definitief weer terugkom.

Jaco P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Uitgerus, afgekoel met aircons, baie lekker plek.

Daar was geen probleem met ons verblyf nie, baie lekker gebly.

John C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Aangenaam en rustig.

Ja, hartlike ontvangs, genoeg ruimte en netjies.

Adele J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Alles wat jy en jou gesin benodig is daar, fantastiese oornag akkommodasie en vry.

Die gatehuis is 'n oulike plek en baie lekker ingerig. Na 'n lang dag op die pad was dit wonderlik om te kon ontspan en die kinders kon swem en hulself besig hou. Regtig 'n skoon en ordentlike plek. Sal beslis weer daar oornag.

Ben S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Goeie oornag plek.

Soos voorheen lekker gebly.

Karla W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla W

Gesellig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is net wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.

Mellisa W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa W

Baie gerieflik.

Heerlike plek om te oornag.

Dawid N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid N

Rustig.

Abcdefghijklmnopqrstuvwxyz.

Nico B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Alles wat jy nodig het en meer.

Baie goed geleë.

Dirk R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Netjies, gerieflik ruim, billike tariewe.

Goed toegeruste eenheid. Veilige, verligte parkering. Sal aanbeveel vir oornagverblyf.

Sean D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Beautiful old charm.

I will definitely stay there again. Value for money, and close to all amenities.

Jon K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon K

Good stopover in Kimberley.

Spent one night at Midway Overnight Rooms. It was a good, secure stopover in Kimberley. We did not get to experience the facilities (pool, braai area, pool table) but all looked good. The location in Kimberley is great and near to the Spur, where we ate. Friendly and efficient welcome and farewell.

Ben S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Goeie oornag plek.

Goeie oornag geriewe. Die bedliggies lyk baie mooi, maar werk nie.

Sharon E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E

House was very comfortable, clean and convenient.

The hosts are super friendly and willing to help and the facilities are great.

Ben S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S

Lekker gebly.

Warm gekry deur die nag. die duvet en ander dekens is te warm, maar ons verkies om onder iets liggies soos 'n bo-laken om onder te slaap.

Marius L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

'n Baie vinnige oorslaap, maar die moeite werd.

'n Baie lekker oorslaapplek met waarde vir geld.

Angelique C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique C

Selfsorg.

Lieflike plek. Een nag was beslis te min.

Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Voldoen aan basiese vereiste. Fotos bly maar fotos.

Beddegoed voldoen nie aan somer omstandighede. Verdere goed vir oorslaap. TV baie basies.

Midway Overnight Rooms se terugvoer

Johan, ek is baie jammer om te verneem dat julle so 'n slegte ondervinding gehad het. Ons TV's is almal (Smart TV's) en ons bied boonop gratis Netflix en WiFi aan. Persone wat volle DTSV intekenare is, kan gebruik maak van DSTV se (Streaming Channels) en alle kanale wat tuis beskikbaar is, is ook dan beskikbaar op ons TV's.

Ek vra om verskoning dat die beddegoed nie aan somer standaarde voldoen nie maar ons het darem lugversorging in alle kamers.

Baie dankie vir jou terugvoering.

Frik

Midway Overnight Rooms
Jaco B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B

Met ons aankoms 14:00 was daar steeds mense in die sitkamer wat reeds 10:00 uit moes wees. Kamer was nooit skoongemaak nie. Aircon het nie koud gemaak nie.

Ons kon alles hanteer, maar om in ander mense se vuil kamer te bly wat nie skoongemaak is nie is onaanvaarbaar. Sal nooit vir iemand aanbeveel nie en ook nooit weer daar oornag nie.

Midway Overnight Rooms se terugvoer

Jaco, ek is bitter jammer om van jou slegte ondervinding te hoor maar baie dankie vir die eerlike resensie.

Net ter verduideliking; die sitkamer is 'n gedeelde area wat tot beskikking van al ons gaste is en is nie eksklusief vir die kamer waarin julle gebly het nie. Die kamer waarin julle gebly het was deeglik skoon gemaak nadat die vorige gaste uit is.

Die vorige gaste het 'n gestremde kind en hulle kom gereeld Kimberley toe vir behandeling. Op die betrokke dag moes hulle wag tot 4 uur voor hulle huis toe kon vertrek en daarom het ek aangebied dat hulle in die sitkamer kon wag totdat hulle vervoer opgedaag het.

Ek is bewus van die aircon en ek het reeds 'n bestelling geplaas om dit te laat regmaak.

Weereens is ek baie jammer oor die voorval. Ek sou dit waardeer indien jy die probleem onmiddellik onder my aandag kon bring en ek sou dit met graagte uitsorteer. Ons gaste se gerief is vir ons uiters belangrik en ons sal alles in ons vermoe doen om hulle tevrede te stel.

Midway Overnight Rooms
Ina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

The accommodation was excellent.

The accommodation was safe, central and affordable. Kimberly needs to fix its potholes!

Ben S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Weereens baie lekker.

Alles was goed ten spyte van beurtkrag en watertekort in Kimberley. Net 1 saak: die bedlamp en een lig in die badkamer se gloeilampe werk nie.

Aldridge C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldridge C

Was goed gewees en ons het lekker geslaap.

Goeie diens, vriendelike mense, dit was warm, maar 'n pluspunt is lugverkoeling in elke vertrek.

Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Ruim, netjiese, veilige verblyf.

Ruim woonstel met 'n goed toegeruste kombuis. Ons is vriendelik ontvang.

Ben S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Baie lekker, ons sal beslis weer daar oornag.

Alles was baie goed en ons beveel dit sterk aan.

Gladwin V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladwin V

Very nice in a quiet and safe area. Also very conveniently located. Would book ther again.

Very, very affordable.

Midway Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Midway Overnight Rooms
Lynette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Halfweg oornag verblyf.

Op kort kennisgewing het ons hierdie lieflike groot huis bespreek om die lang afstand huistoe te halveer. Die eienaar het ons persoonlik ingewag en verwelkom. Die swembad was pragtig skoon en die aircons 'n groot bederf! Ons was loopafstand van winkels en restaurante af.

Pelonolo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pelonolo M

My stay was fanatic whereby the time we had to check out I didn't wanna leave that's how much I enjoyed myself.

The place when I arrived it was exactly how it looked in the pictures neat and well organised, the owner was friendly too.

Anicha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anicha V

Ongelooflike kliëntediens en vriendelikheid.

Ek kan beslis hierdie gastehuis aanraai. Ons het fantastiese kliëntediens ontvang. Ons het met karprobleme gesit. Die eienaar het my gereeld gebel om uit te vind of ons okay is. Hy was bereid om ons te tow. Hy het gereeld kontak gemaak en was baie besorg. Die blyplekkie self was maklik bekombaar. Netjies, skoon en mooi.

Magda N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Very nice and quiet.

Very easy to find. We had a very pleasant welcome. Everything and more than we needed for self-catering. Very clean and super comfy beds. Netflix and pool was such a bonus! Will stay there again!

Rudolph P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph P

Good clean, safe area and friendly customer care.

See stars.

Midway Overnight Rooms se terugvoer

Hope to see you again soon.

Midway Overnight Rooms
Selma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Selma D

Vriendelik verwelkom.

Mooi en skoon en wat ons nodig gehad het.

Midway Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.

Midway Overnight Rooms
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang