Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midway Overnight Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Desiree V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kamer was puik. Ja, absolutely, ek sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, ruim, vriendelike diens. Heerlik ruim, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig. Perfek, dankie. Aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen M
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons was doodmoeg na lang tyd op die pad en het lekker uitgerus. Plekkie was gemaklik, veilig en netjies. Ons het tuis gevoel en was hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig, lekker en ontspannend. Baie lekker gebly by die pooltafel. Lekker gespeel en ontspan. Ek het lekker privaatheid. Die huis en kamers is skoon en alles wat ek nodig het. Veilig en naby die winkels. Die eienaars is baie vriendelik. Ek voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ruim eenheid, heerlike fasiliteit in 'n goeie buurt. Was meer as die moeite werd vir die prys! Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitgerus, afgekoel met aircons, baie lekker plek. Daar was geen probleem met ons verblyf nie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Aangenaam en rustig. Ja, hartlike ontvangs, genoeg ruimte en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Alles wat jy en jou gesin benodig is daar, fantastiese oornag akkommodasie en vry. Die gatehuis is 'n oulike plek en baie lekker ingerig. Na 'n lang dag op die pad was dit wonderlik om te kon ontspan en die kinders kon swem en hulself besig hou. Regtig 'n skoon en ordentlike plek. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goeie oornag plek. Soos voorheen lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang