Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midway Overnight Rooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Midway Overnight Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Monument Heights, Kimberley, en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 6, die eenheid met slaapplek vir 3 of die Midwag Overnight Rooms kies. Die eenhede het elk dubbelbeddens en enkelbeddens en daar is privaat badkamers met baddens en storte.

Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n privaat sitarea met 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, binne- en buitebraaigeriewe en parkeerplek op die omheinde perseel.

Midway Overnight Rooms is net 1 km van die Diamond Pavillion Winkelsentrum en 1,4 km van North Cape Mall se winkels en restaurante af. Kimberley bied verskeie besienswaardighede soos die Groot Gat en Kimberley Mynmuseum, verskeie ander museums, kunsgalerye, geskiedkundige stappies deur die dorp en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Desiree V
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was puik. Ja, absolutely, ek sal beslis weer kom.
Aug 2024
Elsabe E
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, ruim, vriendelike diens. Heerlik ruim, skoon en netjies.
Jul 2024
Wouter M
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Perfek, dankie. Aan te bevele.
Jun 2024
Sharleen M
5.0
Ons was doodmoeg na lang tyd op die pad en het lekker uitgerus. Plekkie was gemaklik, veilig en netjies. Ons het tuis gevoel en was hartlik ontvang.
Jun 2024
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, lekker en ontspannend. Baie lekker gebly by die pooltafel. Lekker gespeel en ontspan. Ek het lekker privaatheid. Die huis en kamers is skoon e...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Midway Overnight Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang