Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mielieblaar & Koringaar

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leoni S
1 nag
5.0
Jul 2024

Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
1 nag
5.0
Jun 2023

Absolutely lovely! A really special hidden little treasure in this small town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Vriendelike ontvangs, keurig gemeubileerde kamers, rustige omgewing, veilig. Wat is verassing om so 'n wonderlike plekkie te ontdek in so klein plattelandse dorpie. Die mooiste gemeubileerde kamers. Heerlike ontbytpakkie. Rustig atmosfeer. WiFi. Snoesige beddegoed. In een woord - onvergeetlik. Ek besoek julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
1 nag
5.0
Feb 2023

No complaints at all. The place was like home for me. Friendly owners and their cute pets. Unexpected five stars treatment in a beautiful small Free State town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Thank you Deon, hope to see you soon again.

Rick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pleasant and very comfortable. Hospitality par excellence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Great meeting you both. Hope to see you again next time you decide to do a short left into our area.

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlik rustig en ontspanne. Lekker man, lekker. Skoon, netjies, billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag
4.8
Feb 2023

Skoon en baie gemaklik. Baie gemaklike en skoon verblyf. Vir seker waarde vir geld en die ontbyt in die vrieskas was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Goeiedag Leon, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.

James B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2023

Aangenaam. Kamer was skoon en netjies, die kommunikasie vanaf die eienaar is puik en die area is mooi en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Everything was exceptionally excellent. We enjoyed the stay and the packed breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7O91IauZav9gLbc0BrqqZRCGcU9gtaCd35Byqbqx5otpcmu0m1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 43 Marquard Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.281966982429 26.146739627929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang